Gaan terug


Rubicon Wapen Sal Gebruik Word teen Mensdom

Droom is gegee aan Profeet Elisheva Elisheva
24 Junie 2008


Opdatering: Ek het nie geweet die webblad bestuurder het hierdie droom op die webblad geplaas nie en op 6 Julie het ek ‘n TV advertensie gesien van Rubicon Papaja Sap. Nou, ek sê nie hierdie sap hou op enige manier verband met die droom nie, maar vir my was dit definitief bevestiging.

Elisheva op bandopnemer: Ek het myself eintlik gehoor gil in my slaap maar ek het geskree, ek weet nie, maar ek kon nie wakker word nie. Ek het net aanhou slaap. En toe ek…dit is die droom wat ek gehad het. Ek weet nie of dit nou is nie. Ek weet nie of dit ontwikkel word nie maar die regering het ‘n wapen gehad en ek weet dit word gebruik in die Groot Verdrukking en die wapen word gebruik teen diegene wie hulle wil beheer. Natuurlik sal dit beteken in die Groot Verdrukking, die ware Heiliges.

Die wapen is ‘n gif en die gif maak nie die mense dood nie. Die gif beheer die mense en as ek reg onthou, die naam daarvan is "Rubicon". Wat Rubicon doen is dit veroorsaak groot vrees. Mense wil nie terugveg nie want hulle is ingespuit met hierdie gif en hulle dink dis net hulle eie emosies maar hulle is in groot vrees. En hulle wil nie terugveg nie en selfs die klein kindertjies–daar was ‘n klein dogtertjie in die droom en my werk was om te probeer om die mense te beskerm.

Droom

Daar was ‘n kinderkamer en daar was ‘n klein dogtertjie. En die kinders het almal saam in een kamer geslaap en die vyand het die kinders se kamer geïnfiltreer en die klein kinders was brawe klein kindertjies. Hulle het geweet dat YAHUVEH hulle gaan beskerm. Behalwe een nag het ek baie bedrywigheid begin hoor in die kinders se kamer en ek het daarin gegaan en dit was ‘n groot kamer vol van net die kinders. Hulle het elkeen hulle eie klein bedjie gehad en hulle het almal gehuil, veral hierdie een klein dogtertjie. Ek het daarin gegaan en ek het gesê, “Wat het gebeur?”

Toe het ek gesien iemand skiet uit die venster uit en sy het net aanhou sê, en die ding is hulle vergeet dat hulle vergiftig is, dis ‘n inspuiting, en hulle vergeet dat hulle vergiftig is, maar ek het daarin geslaag om betyds by haar uit te kom en sy het net aanhoudend een ding gesê. Sy het gesê, “Rubicon, gif, Rubicon,” en toe het ek geweet—want hierdie klein dogtertjie, sy was soos my dogter of sy was my dogter, ek weet nie watter een nie—en dis toe ek geskree het (in my slaap) want ek het besef die kinders was ingespuit met hierdie Rubicon en ons het geen bekende geneesmiddel gehad nie. Toe het ek ingegaan saam met die grootmense en die ander ouers van die kinders om te gaan en hulle te vertel en toe ek het was hulle net verpletter want ons was soos, wel ons was almal vegters maar ons het geweet daar was een ding wat ons hulle nie kon antwoord nie. En het nie geweet hoe om terug te veg nie en een van die tekens van hierdie Rubicon was/is ernstige naarheid. Die kinders was regtig naar en ons het net begin bid.

Ek wens ek kan jou vertel dat die droom gelukkig geëindig het, maar dit het nie.

Elisheva begin bid:

In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH, ABBA YAHUVEH, dit wat in my droom genoem was Rubicon, ons bid nou vooraf: Ons bid dat dit nie ontwikkel sal word nie. Ons bid U SAL dit nie toelaat om te gebeur nie. Ons bid dat U ‘n teenmiddel sal oprig teen dit en die YDS's (YAHUSHUA's demon stompers) gaan begin, dit is die Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH gaan nou begin—vooraf bid: Dat wat die regering, net soos nou sê hulle hulle het ‘n dwelm wat hulle kan gee wat skaamte kan stop—hulle is uit om die emosies te beheer. Wanneer ek sê die regering bedoel ek die wetenskaplikes wat die regering gebruik. En ons sê dit vooraf. Ek vra die YDS's vooraf om hierteen te bid.

Ons bid dat dit nie sal gebeur nie. Ons bid dat U dit SAL laat misluk. Ons bid dat U nie vir sa-tan SAL toelaat om klaar te maak wat hy begin het nie want U Woord sê—en ons staan op U Woord—dat U, “het ons nie ‘n gees gegee van vrees nie, maar van krag, liefde en ‘n gesonde verstand” en ons eis dit!

Einde van Gebed

Die enigste wapen wat ons het teen hierdie wapen, toe ek besig was om te praat met [ander] agterna en ek gesê het, “Wat gaan ons doen?” Net soos op die oomblik, sê die wetenskaplikes, dit het alles begin met die stamsel navorsing, toe hulle toegelaat was om dit te doen en dit is met die embrios en dit het alles daar begin, die vloedhekke van die bose was oopgemaak soos ‘n Frankenstein en YAHUVEH noem hulle, “ontwerper ‘babatjies”, “mens se’ “ontwerper babatjies’”.

Net soos op die oomblik, ek het nou net gelees waar hulle weet hoe om te kan keer dat ‘n persoon skaam is—sodat hulle kan kontroleer wat hulle dink slegte kwaliteite is in ‘n persoon—vergeet dat YAHUVEH sommige mense ekstroverte en sommige mense introverte gemaak het en sommige mense wou ons SKEPPER hê, HY wou hê dat hulle meer skaam moet wees. HY wou gehad het dat hulle meer stil moet wees.

Ek sal nooit vergeet dat toe ek jonger was wou ek net kalm wees. Ek het gesê die ander pastore is so kalm en ek sou bid en ek sou sê, “Ek was nooit ‘n kalm persoon nie. Vandat ek gebore was was ek nie ‘n kalm persoon nie. Ek is ‘n liggeraakte persoon. Ek is ‘n emosionele persoon". En HY het vir my gesê toe ek besig was om te bid, YAHUSHUA het vir my gesê toe ek besig was om te bid, “As EK wou gehad het dat jy kalm moes wees sou ek jou geskape het om kalm te wees. EK het jou geskape net soos EK jou wou hê.” YAHUVEH wil nie hê ons almal moet dieselfde wees nie.

HY hou van ons verskillende persoonlikhede en so, toe ek gepraat het [my huishouding] en ek gesê het, “Ek weet nie hoe om hierteen te bid nie. Ek weet nie of hulle dit alreeds doen in die “chem trails” op die oomblik nie. Ek weet nie of die wetenskaplikes dit gedoen het deur die water, deur die kos nie. Ek weet dit: Die massas word reeds deur vrees beheer. Dinge word gedoen deur die regering en die mense word net daardeur ge-fopspeen. En ons skud ons koppe in verbasing. Waarom mense? Waarom laat julle julself toe om deur die lughawe te gaan en vir vreemdelinge om jou poedelnakend te sien? Waarom laat julle dit toe?

Ouers, waarom laat julle jul kinders toe om nou as klein babatjies geleer te word en om beheer te word en om geleer te word dat homoseksualiteit reg is en julle word nie toegelaat om julle kinders te kan dissiplineer nie? As elke ouer, elke ouer, na hierdie skole sou gaan—en na hierdie skole gaan in sulke massas—almal van hulle en sê, “Ek gaan nie hierdie verdra nie,” hulle kan nie elke ouer in die tronk sit nie!

Ek verstaan dit nie maar ek het gesê, “ek weet nie wat om te doen nie.” HY het my hierdie dinge gewys en ek weet nie hoe om dit te stop nie. Ek weet nie of hierdie Rubicon alreeds ontwikkel is en skielik, het ek gehoor hoe om te kan bid.
Elisheva begin weer bid:
Ek bid in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en diegene wat hierdie gaan lees sal saam met my stem—en “boy” gaan die vyande ewig opstaan teen my oor hierdie een, en ek gee nie om nie.

Julle sien die Bybel sê YAHUVEH het ons nie ‘n gees van vrees gegee nie maar van krag, liefde en ‘n gesonde verstand (2 Timoteus 1:7) en ons gaan nie hierdie gees van vrees ontvang nie. En ons gaan veg teen hierdie gees van vrees.

En aangesien hierdie gedoen is deur kunsmatige maniere en die wetenskaplikes doen dit—en ek bid dat hulle nie suksesvol was nie, bid ons op hierdie oomblik in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH—elke wetenskaplike wat probeer om die massas te beheer met hierdie Rubicon of enige ander manier, wie probeer om (soos YAHUVEH sê, “Dis mens se ontwerper babas,”) in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH, roep ons ‘n vloek op jou op hierdie oomblik!

Ons vra ons ABBA YAHUVEH om julle breine in moes te verander. Jy sal nie in staat wees om 2 + 2 bymekaar te tel nie. Ons vra die EEN WIE DIE ENIGSTE WARE SKEPPER is, DIE SKEPPER VAN TYD SELF, ons vra U ABBA YAHUVEH op hierdie oomblik in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH om ‘n plaag te stuur na die wetenskaplikes se breine, op hulle breine—diegene wat hierdie boosheid bedink, diegene wat waag om ‘n dier en mens saam te sit, uck, moderne dag Frankensteins is wat hulle skep.

Einde van gebed

Hybrid Dier Droom


Ek het ‘n droom gehad. Ek was by ‘n bed en ontbyt [hotel] en binne in ‘n gat—en dit was ‘n paar maande gelede al—en ek het gedink dit was die domste droom wat ek nog ooit gehad het; ek weet nou dit is nie ‘n dom droom nie. Eintlik dink ek dit was in die begin van die jaar, Januarie 2008, so dit was meer as ‘n paar maande gelede.

In my droom, binne in ‘n gat van ‘n muur, het ek hierdie kreatuur gesien wat aanhou in en uit skiet. Die mense by die bed en ontbyt, hulle het troeteldiere gehad, katte. En ek het hierdie kreatuur gesien en dit het 4 bene gehad maar dit het ‘n mens kop gehad. En dit sou ‘n klein katjie gryp en dit sou reguit teruggaan in die gat in die muur in.

Ek het die eienaar van die bed en ontbyt gevra, “Wat is daardie ding wat bly in daardie muur?”

Hulle het net gesê, “Ons kan niks daaromtrent doen nie. Dis gedeeltelik dier en dis gedeeltelik mens. En solank as wat ons dit ons troeteldiere voer, sal dit ons uitlos.”

Einde van droom.

Nou sien ek waar hulle besig is om saam te voeg (diere en mense), veral in die U.K. gaan hierdie aan. Maar dis nie net die U.K. nie. Hulle maak dit gedeeltelik mens, gedeeltelik koei. Wat is die doel daarvan?

Elisheva bid weer:

O YAHUVEH, U moet vir YAHUSHUA HA MASHIACH stuur en U moet HOM gou stuur. Ons het geen verweer teen enigiets hiervan nie behalwe vir U en dit is waarom U my vertel het om te bid en om die gebed intersessors te kry om te begin bid.

Die enigste wapen wat ons het is nie vleeslik nie maar dit is geestelik en ons doen op hierdie oomblik ABBA YAHUVEH, U het my vertel om hierdie te bid—hierdie wetenskaplikes wat God speel, hierdie wetenskaplikes wat dink hulle is skepper, hierdie wetenskaplikes wat dink hulle kan die massas van die mense beheer en hulle kan U skepping herontwerp, op hierdie oomblik, op hierdie dag, 24 Junie 2008—ons die Heiliges van YAHUSHUA HA MASHIACH, ons bid dat U ‘n plaag loslaat op hierdie wetenskaplikes se breine en soos ek gesê het, wanneer U klaar IS met hulle, sal hulle nie in staat wees om 2 + 2 bymekaar te tel nie.

En dit gaan so vining wees. Hulle sal nie in staat wees om mens ontwerper babas klaar te maak nie. Hulle sal nie in staat wees om hulle plan om U te spot klaar te maak nie—almal van hulle, moenie een van hulle spaar nie. En laat daar geen genade wees nie, geen genade nie en ABBA YAHUVEH, ek bid HEMELSE VADER in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH dat hierdie eindig in ‘n vinnige dood. Neem hierdie bose, veragtelike wetenskaplikes weg van die aangesig van hierdie aarde af en maak ‘n voorbeeld van wat gebeur wanneer hulle skepper speel.

Einde van gebed

U het my vertel HEMELSE VADER dat hierdie rolprent sterre—hierdie vroue wat bekend is om so baie aborsies te gehad het, hulle sou nie waag om hulle figuur deur ‘n swangerskap te bederf nie, en skielik verskyn hulle met ‘n tweeling en jy weet wie jy is. Ha! En dis nie selfs net diegene met ‘n tweeling nie—diegene wat nie in staat was om swanger te raak nie, julle het jul “ontwerper babas” gekoop.

Julle het die babas ontwerp presies tot die kleur van die oë, die geslag, die kleur van hare, die persoonlikheid en julle dink julle flous iemand en julle dink julle het die perfekte kind. Daardie kind gaan nie die helfte van sy dae uit leef nie. Dis net ‘n kloon. Party van julle is alreeds ontbloot.

Die media noem jou reeds—die kind, die klein dogtertjie name, jy weet wie jy is. Sy is bekend as ‘n alien. Jy kan in haar oë kyk en jy sal nie ‘n siel daar sien nie. Hierdie is die woorde wat ek het om te sê hierdie dag.
Ons enigste wapen is gebed. Ons enigste wapen is om vir ABBA YAHUVEH te vra om wraak te neem op hierdie bose wetenskaplikes wat lewe her-skep.

Hulle sê, “Ons kan dit beter doen omdat ons wetenskap gebruik as ‘n god.” So word die wetenskaplike na gekyk as skepper. Die wetenskaplike word na gekyk as god maar daar is maar net EEN—en die wetenskaplikes word gebruik deur die regerings van die wêreld om volksmoord op die mense te doen, of om die mense te beheer of om hulle te her-skep in die beeld wat hulle wil wees sodat hulle hul kan beheer.

En hierdie Rubicon op die oomblik, hierdie dwelm wat ingespuit word in die mense—in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH, die Gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH staan teen dit op hierdie oomblik.

En soos ek gesê het, ‘n profeet kan net twee dinge doen as hulle ‘n ware profeet is; en ‘n profeet seën diegene wat YAHUVEH sê om te seën en vervloek diegene wat YAHUVEH sê om te vervloek; en dit gebeur. ‘n Ware profeet ken die krag van ALMAGTIGE YAHUVEH en ek is vertel hoe om te bid teen hierdie wetenskaplikes.
En nou wil ek die Heiliges vra om te bid teen hierdie wetenskaplikes. En op die einde op hierdie oomblik vra ek een ding en dit is GELIEFDE YAHUSHUA HA MASHIACH, die GEES en die Bruid sê, “Kom”—U GEES, U KOSBARE, KOSBARE HEILIGE GEES, ons KOSBARE MAMMA RUACH HA KODESH, die GEES en die Bruid sê, “Kom YAHUSHUA, kom!” (Op 22:17).

Want ons weet ons moet in hierdie wêreld wees, maar ons moenie soos hierdie wêreld word nie. En ons loop bo-op die hel en demone probeer ons oral oor gryp. En ons loop selfs tussen aliens. Daar was nog nooit ‘n tyd soos hierdie nie. Dis Sodom en Gomorrah oral oor die wêreld.

Waar is een nasie, een land, net een, een eiland op die aangesig van hierdie aarde wat sal staan vir WIE die Bybel sê is die WARE YAHUVEH en sê is die WARE MESSIAS WIE YAHUSHUA is? Hierdie is die nasie, hierdie is die land wat sal sien tekens, wonders en wonderwerke sal volg. Hierdie is die nasie, hierdie is die land, hierdie is die eiland wat nooit honger sal wees nie, waar YAHUVEH SELF julle sal verdedig.

Waar is jy? Ons wil daar bly. Die Heiliges wil daar bly want ons gaan weer kom in die dae van Ananias en Saphira en hulle sal nie in staat wees om voet op die land te sit wat waarlik staan vir YAHUVEH nie.

Dis nie Israel nie. Israel is nie langer meer ‘n Heilige land nie. Israel sal ‘n Heilige land wees wanneer YAHUSHUA HA MASHIACH weer kom, maar Israel doen meer aborsies en Israel het die “gay pride” parades. Israel, jy is nie langer meer Heilig nie. Jy het eens gestaan vir Heiligheid en jy sal weer maar op hierdie oomblik is jy deurdrenk van sonde net soos elke ander nasie en elke ander land.


Dis alleenlik wanneer YAHUSHUA kom en wanneer HY regeer en heers, wanneer HY met SY Voet trap op die Olyf Berg en dit in twee skeur, dan sal jy weer Heilig wees. Mense julle moet hierdie ernstig opneem. YAHUVEH is nooit te vroeg en HY is nooit te laat nie.

Ek moet glo dat hierdie dwelm is alleenlik nou uitgedink. Ek bid dat dit nie alreeds voltooi is nie, maar wee aan die wetenskaplikes wat dit gedoen het.

Gebed is julle enigste wapen. Gebed is ons enigste wapen. Die Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH—wanneer julle die “chem trails” in die lug sien, ha, elke koerant rondom die wêreld sou dit rapporteur het—pleit die Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH oor daardie “chem trails”. Stuur die vloek terug op die een wie dit in die lug spuit. Stuur die vloek terug op die een wie dit geskep het.

Hulle dink hulle is immuun daarteen. Die rykes dink hulle het die antibiotika, maar ABBA YAHUVEH, ‘n lang tyd gelede, het U my vertel om aan hulle te bewys dat hulle antibiotika nie sal werk nie. Deur hulle eie wapen van verwoesting sal hulle sterf, maar dit gaan nie diegene raak wie bedek is met die gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH nie. Daardie alleen is die grootste wapen van almal.

Om bedek te wees met die gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH, beteken jy wandel Heilig. Jy tree nie op soos hierdie wêreld nie. “Kies julle vandag watter god julle sal dien” (Jos 24:15). Jy kan nie kerk speel en dink dat jy gered gaan word nie.
Daar is ‘n standaard vir Heiligheid en YAHUSHUA is ons voorbeeld. Wanneer jy ‘n gemors maak—en ek sê nie daar's so iets soos ‘n perfekte persoon nie, want almal het gesondig en kom kort aan die glorie van YAHUVEH. Daar's slegs EEN PERFEKTE PERSOON wat die aangesig van hierdie aarde bewandel het en dis YAHUSHUA HA MASHIACH, maar doen jy jou uiterste, uiterste beste om behaaglik te wees vir ABBA YAHUVEH.

Jy wie dink jy gaan in die Wegraping gaan, jy beter ‘n Getuienis hê soos Henog. Daardie is ons konstante gebed. Daardie was aan my gegee in ‘n droom—dat ons soos Henog moet wees en voordat ons opgeneem gaan word in die Hemel, voordat hy opgeneem was in die Hemel, het hy hierdie Getuienis gehad [dat] hy behaaglik gevind was vir YAHUVEH.

Indien jy nie behaaglik gevind was vir YAHUVEH nie, indien jy dink jy kan die dinge doen wat Riley (by 5 Doves) sê, en jy kan enigiets doen wat jy wil, en elkeen gaan terugval—Pastoor Riley, ek kom vir jou! Hierdie bediening kom vir jou! In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH!

Jy is ‘n leuenaar reguit uit die put van die hel om mense te leer dit is reg om sonde te doen en hulle sal steeds opgeneem word om YAHUSHUA te ontmoet in die lug. Jy is ‘n leuenaar reguit uit put van die hel en ek het jou gemors gelees en ek sien jy lei die massas op ‘n dwaalspoor. Mense wil daardie hoor. Hulle wil op die kop geklop word en sê, “Gaan voort en sondig, Dis ok. Al wat jy moet doen is sê hierdie klein reddings gebedjie op. Ek verseker jou die Hemel.”
Jy is ‘n leuenaar en al daardie wie sy leuen evangelie uit die hel preek, julle is ‘n leuenaar.

Terwyl in waarheid het YAHUSHUA gesê, “Waarom noem julle my HERE en gehoorsaam MY nie? Hoe kan jy sê jy het MY lief en gehoorsaam MY nie?” Die waarheid is, “Wees julle Heilig soos EK Heilig is.” Daardie is die Waarheid.

Jy is ‘n leuenaar Pastoor Riley. Jy wie jou Wegraping datums vasstel en kom en gaan en mense is te bang om jou te bestraf! 1 Augustus 2008…ek lag in jou gesig. Ek lag in jou gesig.

Dis hartseer omdat die wat jy op ‘n dwaalspoor lei is diegene wie waarlik, waarlik lief is vir YAHUSHUA, maar jy het vir hulle gelieg. En jy het hulle vertel “Lewe jou lewe net soos jy wil. Dis ok. HY verwag nie van jou om perfek te wees nie. YAHUSHUA/Jesus Christus verwag nie van jou om die 10 Gebooie te hou nie. Dis ok. Of jy dit wil hê of nie, julle gaan almal in die Wegraping gaan.”

Jy is ‘n leuenaar reguit uit die put van die hel en ek glo jy is ‘n regering plant. Ek glo die Wegraping waarvoor jy hierdie mense opgestel het gaan ‘n permanente Wegraping wees maar dit gaan nie wees na die Hemel nie. En ek het nie geweet dat ek enigiets hiervan gaan sê nie maar dit gaan alles saam. Leuenagtige pastore… Leuenagtige profete… Klop mense op die kop… Enigiets is reg. Voel-goed profete… maak seker julle sê nie enigiets om die mense te ontstel nie!

Wel, ek is nie bang om julle te beledig nie. Die grootste belediging wat ek jou kan gee is as jy op-eindig in die hel. Ek is bang en ek vrees—in elke stukkie van my menswees, gedagte, liggaam, gees en siel—Ek vrees om vir YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en die KOSBARE RUACH HA KODESH te beledig! Dit is WIE ek vrees.

Ek weet waarheen ek gaan wanneer ek hierdie aarde verlaat. Jy moet beter elke dag leef asof dit jou laaste is. Jy moet beter elke dag leef asof dit die Wegraping is. Alhoewel die waarheid is hoe min gaan in daardie eerste Wegraping wees. Dis alleenlik, ek herhaal alleenlik Openbaring 14, die eerste vrugte word verlos van die aarde. Lees dit vir jouself.

En die tweede Wegraping, dit sal wees wanneer die Twee Getuies doodgemaak is en die martelare doodgemaak is terselfdertyd. Hierdie is die wat gesterf het in YAHUSHUA wat eerste opgewek gaan word en die Bybel sê dat ons wat lewendig is sal opgeneem word om HOM in die lug te ontmoet. Daardie is die Openbaring 7 wie geseël is en beskerm is op hierdie aarde sowel as wie ookal anders HY saam met HOM wil neem op daardie tydstip.

Ek gaan nie eers begin om te begryp omdat ek nie soveel van ‘n openbaring het oor die tweede Wegraping nie maar ek weet soveel. Daar is meer as een Wegraping.

Ek was ‘n hoorbare Woord gegee, “Eers een Wegraping, dan ‘n ander een vir diegene wat EK liefhet.” En ek glo sterk, sterk, sterk dat ek ten minste weet daar is twee van hulle.

Om terug te kom na wat ek sê en julle weet hoe om te bid o Heilige intersessors, hierdie wetenskaplikes se breine is verander in moes.

Dit is al wat ek te sê het. Hierdie is die manier wat ek vertel was om te bid. En dit gaan in ons gebede wees van nou af. Hulle gaan gestop word en die WARE SKEPPER sal dit stop. En wee aan hierdie wetenskaplikes wie dit gedoen het. Julle het julle eie wapen van verwoesting ontwerp en YAHUVEH word nie maklik gespot nie. In die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Amen.

Einde van Elisheva se Gebed

Toe ek gebid het vir die betekenis van die droom saam met ‘n ander profeet was ek die openbaring gegee hoe Rubicon eerste ontdek was. Daar is ‘n dwelm of gif wat gebruik is om soldate te stuur oorlog toe en hulle sou geen vrees hê nie, om die uiteindelike martelaar te skep. Toe het die wetenskaplikes die teenoorgestelde gedoen van hierdie dwelm en die formule geskep vir Rubicon wat is om vrees te veroorsaak.

Ek was verstom toe ons die navorsing gedoen het en opgekyk het wat die woord Rubicon beteken het want ek het nog nooit daardie woord voorheen gehoor nie. Want Rubicon is ‘n rivier in Italië ek moes wonder of hulle die water bronne gaan gebruik om hierdie Rubicon te versprei.

Oorskrywer se Kommentaar: Wikipedia (2009) sê hierdie oor die Rubicon, ‘n rivier in Italië: "Om oor die Rubicon te gaan" is ‘n gewilde idioom wat beteken om verby ‘n punt van geen terugdraai te gaan en verwys na Julius Caesar wat oor die rivier gegaan het in 49 BC met voorbedagte rade as ‘n daad van oorlog. Die (Rubicon) rivier is noemenswaardig terwyl Romeinse wet verbied dat die Rubicon gekruis word deur enige Romeinse Weermag legioen. Die rivier was beskou om die grens te stel tussen die Romeinse provinsie van Cisalpine Gaul na die noorde en Italië behoorlik tot die suide; die wet het dus die republiek beskerm teen binnelandse militêre bedreiging. Toe Julius Caesar die Rubicon gekruis het met sy weermag in 49 BC, veronderstel op 10 Januarie van die Romeinse kalender, om sy weg te baan na Rome toe, het hy daardie wet gebreek en het gewapende konflik onvermydelik gemaak. Volgens historikus Suetonius, het Caesar die beroemde frase alea iacta est ("the die is cast") uitgespreek.[1] Suetonius het ook beskryf hoe Caesar blykbaar steeds onvoorspelbaar was soos hy die rivier genader het, en die skrywer het krediet gegee vir die werklike oomblik van kruising na ‘n bonatuurlike verskynsel. Die frase “kruising van die Rubicon" het oorleef om te verwys na enige mense wat hulle self onherroeplik verbind het tot ‘n riskante en revolutionêre gang van aksie – soortgelyk aan die huidige frase "verby die punt van geen terugdraai nie*". Dit verwys ook, tot beperkte gebruik, na sy gewone betekenis van militêre krag te gebruik in ‘n nie-ontvanklike tuisland.

*Die punt van geen terugdaai nie is verby die punt wat iemand, of ‘n groep mense, moet aangaan op hulle huidige manier van aksie, of omdat om terug te draai fisies onmoontlik is, of omdat om dit te doen sou onbetaalbaar duur of gevaarlik wees. Dit word ook gebruik wanneer die afstand of poging wat nodig is om terug te kom groter sou wees as die res van die reis of taak soos nog onderneem is.

‘n Bepaalde onomkeerbare aksie (bv., om ‘n ontploffing te laat afgaan of die teken van ‘n kontrak) kan wees ‘n punt van geen terugdraai nie, maar die punt van geen terugdraai nie kan ook ‘n berekende punt wees gedurende ‘n aaneenlopende aksie (soos in lugvaart).

Nadat ek hierdie gebed oorgeskryf het, het ek drie visioene gesien soos ek gerus het in die GEES. Ek deel hulle want ek glo hulle is beduidend tot hierdie gebed.

1) ‘n Middeljarige man van omtrent 33, gewone wit ou met bruin hare, wat ‘n sonbril dra met neon oranje raam, wat ‘n lêer boks dra wat binne in ‘n gebou ingaan. Wat loop of links gaan.

As hy ‘n wetenskaplike is met inligting aangaande hierdie rubicon bid ek teen hom en al die inligting in sy lêer boks, dat YAHUVEH dit sal vernietig in YAHUSHUA HA MASHIACH se Naam en niks van hierdie planne sal realiseer om vrees te veroorsaak in mense sodat hulle gekontroleer kan word deur die anti-messias [deur dit].

2) Toe het ek ‘n brons buddha gesien, met sy oë toe, wat na regs kyk. Ek het gebid teen die gees van buddha in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Dat watter vloeke ookal gestuur is deur die buddhiste teruggaan op hulle eie koppe in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en geen skadelike uitwerking sal hê teen die Heiliges van YAHUSHUA nie.

3) Die 3 van “spades” wat vir my die onheilige drie eenheid verteenwoordig: die anti-messias, die vals profeet en die duiwel. Ek bid dat die onheilige drie eenheid nie sal gaan voor YAHUVEH se tyd nie en ek bid dat die Heiliges beskerm sal wees teen hulle in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH en ek bid dat ons onsigbaar is vir die vyand se oë en ore in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Ek bid dat YAHUVEH diegene sal beskerm wie SYNE is in Buddhiste lande in die Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH. Amen.

Apostel Elisheva Elisheva
Indien jy onderskeiding het oor hierdie droom epos my asseblief en deel dit.