Apostel Profeet Elisheva Eliyahu, wil hê almal moet onthou tydens hierdie
Passover,gedurende die tyd van Moses toe YAHUVEH instruksies gegee het aan die
kinders van Israel, voor YAHUVEH uit Moshe (Moses) gespreek het, hy het die wat
glo in YAHUVEH instruksie gegee om ‘n lam te slag en om die bloed op hulle
deurposte (die ingang na die deur van hulle huise) te sit. Hierdie bloed was net
‘n simbool van die ware skoon, heilige geslagte lam wat beide GOD in die gees en
man in die vlees is.
YAHUSHUA ha MASHIACH is verskeie kere vergeet gedurende hierdie tyd wanneer ons
Passover en die fees van ongesierde brood vier. Die kinders van Israel was
beskerm van al die 10 plae, want hulle was gehoorsaam aan die instruksies wat
YAHUVEH gegee het deur Moshe (Moses). Wat ek gaan doen is om jou te herinner dat
ons geliefde ABBA YAHUVEH het vir ons toe ‘n eksodus gegee, en alhoewel die plae
neergekom het op die Egiptenare, het hulle nie ‘n aanbidder van YAHUVEH
aangeraak nie.
YAHUVEH het ons ‘n nuwe bloed verbond gegee en YAHUSHUA ha MASHIACH is daardie
nuwe bloed verbond. YAHUSHUA ha MASHIACH het daardie geslagte lam geword. Skrif
sê sonder die gestorte bloed sal daar nie ‘n vergifnis van sonde wees nie.
YAHUSHUA ha MASHIACH, o ons LOOF U! U het daardie geslagte lam geword, so heilig
en perfek, en sinloos op elke manier soos U die nuwe bloed verbond geword het. U
het ons ‘n eksodus gegee op ‘n nuwe manier. U gee ons ‘n eksodus vir die
vergifnis van ons sonde. U het ons ‘n eksodus gegee deur die enigste WEG die
WAARHEID en die LEWE te wees (Joh 14:6).
U het gewilliglik U lewe neergelê, en op 33 jaar oud was U gekruisig in ons plek.
U het die skuld betaal vir ons sondes. O, geliefde YAHUSHUA ha MASHIACH, beide
die bruid en die gaste sal by die huweliksmaal van die lam wees soos ons
weereens verenig is met U. Alles omdat U gewillig was om die prys te betaal by
Golgota (U was gekruisig by Golgota. (Golgotha – beteken kopbeen).
Ons het nou die getuienis van hoe YAHUSHUA, U gemartel was, U gespot was.
Spykers het u hande en voete deurboor, en vir drie ure het u ongekende angs gely
sodat ons onder U nuwe bloed verbond sou wees en ABBA YAHUVEH ons daardie
intersessor sou gee sodat ons SY troon kan nader. Daar is net een manier om dit
te doen. Deur U Naam en U bloed. Want U het die prys betaal vir die bloed
versoening vir ons sondes.
Wanneer die hoëpriester in Israel die offerlam doodgemaak het, om 3pm Israeli
tyd, is dit toe U gesê het dit is volbring en U het gesterf. O, maar HALLELUYAH!
U het nie in daardie graf gebly nie, maar U het bewys dat U HERE GOD ALMAGTIG
is! Die enigste verwekte SEUN van YAHUVEH en op daardie derde dag het u bewys
dat u weer opgestaan het op daardie derde dag met daardie opstandingskrag.
Hierdie is U woorde, “EK is die enigste WEG die WAARHEID en die LEWE. Niemand
kan na ABBA YAHUVEH toe gaan behalwe deur MY naam nie” en dit is alleenlik deur
die bloed wat U gestort het vir ons en daardie heilige, sondelose, perfekte
offerlam van YAHUVEH te word wat HY verlang het.
Amightywind Bediening is ‘n nuwe bloed verbond bediening. Ons is nie ‘n ou bloed
verbond nie. Die ou bloed verbond kan niemand red nie. Dankie dat U ons eksodus
geword het soos ons nou sê, ons het vergifnis gevra vir al ons sondes. Ons het
al ons sondes bely. Ons het weggedraai van boosheid en ons is vasberade om gebod
onderhouers te wees. Ons het U gevra om U lewe deur ons te leef en ons aanbid U
en erken U as die enigste MESSIAS.
Ons LOOF U YAHUSHUA HA MASHIACH soos U ons skoon was van ons sondes, want daar
is niemand wat perfek is wie ooit hierdie aarde bewandel het nie wat perfek is
anders as U YAHUSHUA, ons GELIEFDE MESSIAS. Dank U, geliefde YAHUSHUA, vir die
nuwe bloed verbond. Waaronder elke aanbidder van U nou is. Dank U YAHUSHUA U het
ons nie alleen gelaat nie, maar U het die trooster,die soete RUACH HA KODESH,
ons IMMAYAH geplaas reg binne-in ons liggame sodat wanneer ons verkeerd sal doen
ons aangekla sal wees en ons sal daardie stem hoor sê, “Bekeer” voor U YAHUSHUA.
O, geliefde YAHUSHUA, hierdie wêreld is nie ons huis nie. Satan heers nou op
hierdie tyd. O, maar ons wag vir YAHUSHUA, want U kom weer, want U sal heers en
regeer oor hierdie aarde.Ons dank U YAHUSHUA wat ons wedergebore is deur die
naam en bloed van YAHUSHUA ha MASHIACH. Ons dank U geliefde YAHUSHUA, wanneer
ons wedergebore is, het die oue verbygegaan en ons is ‘n nuwe skepping in
YAHUSHUA en dit is nie ons wat lewe nie maar dit is U wat deur ons lewe.
Geliefde YAHUSHUA gedurende hierdie tyd van Passover, onthou ons dat U die ware
Passover is, heilig, perfekte offerlam wat alleenlik ABBA YAHUVEH sou aanvaar as
‘n sonde offer. O, YAHUSHUA dit het U geneem, GOD in die vlees, met
onberispelike bevrugting soos die RUACH HA KODESH IMMAYAH U geplaas het in die
baarmoeder van ‘n maagd, Israelitiese vrou genaamd Mariam (Maria).
Geliefde YAHUSHUA, vir 33 jaar het U in Israel gebly en U het nooit eenmaal
gesondig in gedagte, word of daad nie, alhoewel skrif sê satan het probeer om U
te versoek. Geliefde YAHUSHUA, met die tyd van Passover weier ons om verlore te
raak in die ou bloed verbond en ons verbly in die nuwe bloed verbond. Dit is
geskryf as dit net een van ons was, sou U steeds gegaan het na daardie kruis as
die bloed versoening vir ons sondes.
Dank U vir hierdie eksodus. Soos U die eerste vrugte geword het, die beste
vrugte vir ABBA YAHUVEH, ons Aanbid U, loof U, ons is lief vir U, ons vereer U.
Ons vra U om U lewe deur ons te leef, om ons skoon te was met u gestorte bloed.
Gebruik ons vir U LOF EER en GLORIE, om ander te vertel van U getuienis by die
evangelie van YAHUSHUA, die prys wat U betaal het vir die vergifnis van sondes.
Ons weet YAHUSHUA U het ons instruksies gee om heilig te wees, om heilig te leef,
om voorbeelde van U te wees op hierdie aarde. Ons weet dat ons nie sonde vooraf
moet bedink nie, ons moet gebod onderhouers wees, want U het gesê “Waarom noem
jy MY HERE GOD, en gehoorsaam MY nie?” ‘n Ander weergawe sê “Waarom sê jy jy het
MY lief, en gehoorsaam MY nie?” Die begeerte van ons harte is om te bewys hoe
baie ons U liefhet en dit is deur die 10 wette te gehoorsaam wat aan Moshe gegee
was wat gegrafeer was deur YAHUVEH se eie vinger. Ons moet gebod onderhouers
wees en nie gebod brekers nie.
Geliefde AMIGHTYWIND gemeente, ek bly net weer en weer hoor, hierdie Passover is
ons tyd van Eksodus. Dink aan al die maniere wat YAHUSHUA ha MASHIACH betaal
het, HY het ons eksodus geword soos in die tyd van Moshe toe hulle die rooi see
in die gesig gestaar het en die vyand wie die bose Pharaoh was hulle gejaag het,
het ABBA YAHUVEH wonderwerk na wonderwerk gedoen. In die 40 jaar wat Moshe en
die kinders van Israel in sirkels geloop het en was so getoets. Maar ABBA
YAHUVEH wou SY wonderwerk werkende krag bewys.
Dit het gelyk asof daar geen uitweg was weg van die vyande wat hulle agtervolg
het en hulle wou doodmaak nie, op daardie tyd, was Moshe opdrag gegee om sy staf
in die water te plaas, want daar was ‘n rooi see daar, en hulle kon nie verder
gaan nie. Wat ‘n wonderwerk was dit toe YAHUVEH, YAHUSHUA, en die soete RUACH HA
KODESH, want onthou al drie is een, die weg oopgemaak het aan die linker en die
regterkant waar net die sand daar was vir die Israeliete om vining die rooi see
oor te steek.
Toe wanneer die soldate hulle agtervolg het soos hulle probeer het om deur
dieselfde weg te gaan soos groot golwe van die linker en regterkant, soos dit
letterlik in die middel verdeel was. Hierdie vyande ABBA YAHUVEH het u nie
toegelaat nie vir die golwe vir hulle verdeel te word nie. Inteendeel hulle was
verdrink in die rooi see soos die golwe neergeslaan het op hulle en die kinders
het ‘n eksodus gehad van die bose Pharaoh en diegene wie satan gestel het om
hulle agterna te sit.
Nou is julle onder die nuwe bloed verbond en ons is by die rooi see, elkeen van
ons wie behoort aan YAHUSHUA HA MASHIACH wie bloed-gewas en bloed-gekoop is,
soos wat ons ingegrafeer is in SY bloedlyn. Ons aanbid en dien YAHUSHUA ha
MASHIACH wie nie belowe om weer die golwe van die see te verdeel aan die linker
en regterkant nie, in plaas daarvan het YAHUSHUA dit bewys, bewys dat HY HERE
GOD ALMAGTIG is.
Wanneer die storms opkom, het HY Petrus beveel, soos hulle uit was op ‘n boot,
om na HOM toe te kom. Soos HY bo-op die water geloop het, en Petrus sy oë op
YAHUSHUA moes hou, net so moet ons ons oë op YAHUSHUA hou. Wanneer ons daardie
see aanskou, soos almal van ons ons eie rooiseë het, moet ons ook waterlopers
deur die naam, en die bloed van YAHUSHUA wees. Solank as wat ons nie doen wat
Petrus gedoen het en ons oë van YAHUSHUA afhaal en op die stormende water plaas
nie, as ons doen, sal ons sink en in wanhoop verdrink. Want dit is wat met
Petrus gebeur het, hy het sy oë van YAHUSHUA, die enigste redder, afgehaal.
Moenie jou oë plaas op die stormende see wat dreig om jou te verdrink nie, op
die vyande wat dreig om jou te verdruk nie, soos die Israeliete wat gedreig was.
Ons moet geloof waterlopers wees [Prophecy 116 “Jy moet geloof waterlopers wees!”].
Maar HALLELIYAH dit is die tyd in Passover, net soos ons almal in sommige tye
bose faraos het wat ons verdruk, weet ons dat deur die naam en die bloed van
YAHUSHUA ha MASHIACH, baie is die verdrukkinge van die regverdiges, maar ons
HERE GOD YAHUSHUA verlos ons van dit almal.
Jy staan op daardie skrif in die tyd van Passover. Ons vra ABBA YAHUVEH om die
verworpene vyande neer te slaan soos HY gedoen het vir die kinders van Israel
wie die rooisee oorgesteek het, hulle sal verdrink het in daardie rooisee soos
YAH gesê het wraak is MYNE sê YAHUVEH, ek sal terugbetaal.
As aanbidders van YAHUSHUA ha MASHIACH, sal daar altyd Esau’s wees, daar sal
altyd Hamans wees, en daar sal altyd Jezebels wees of hulle ‘n man of vrou is
wie sal probeer om ons te verwoes op ‘n manier, veral gedurende hierdie eind tye.
Gedurende die Passover 8ste April 2020, moet ons nie net onthou onder die nuwe
bloed verbond die getuienis van YAHUSHUA wie die heilige sinlose geslagte lam
geword het nie, wie vir ons ‘n eksodus, ‘n weg na die hemel, ‘n weg vir ons
Hemelse vader YAHUVEH om ons gebede te hoor deur die naam en bloed van YAHUSHUA
nie.
Passover is die tyd wanneer ons ‘n eksodus het deur die naam en bloed van
YAHUSHUA, wat satan ookal na ons gestuur het om ‘n verdrukking te wees. Dit sal
wees soos ‘n Haman, die duiwel is woedend oor die 26 jaar van die geboorte van
die aanlyn bediening met duisende videos en bemoedigende eposse wat ek ontvang
het wil ek elkeen bedank wie dit gedoen het, soos dit gekom het in ‘n tyd
wanneer ons bemoediging nodig het en YAHUSHUA bewys die vrugte van die bediening
is goed vir die wat aan die HEILIGE DRIE-EENHEID behoort.
Onthou elkeen wat hier lees benodig ‘n tipe eksodus in hulle lewe, en ons is
beloof wie YAHUSHUA HA MASHIACH vrygemaak het, is inderdaad vry. Dit vat net ons
geloof om ‘n waterloper te wees en om nie ons oë op die storms wat ons omring te
hou nie. So, onthou YAHUSHUA HA MASHIACH gedurende die Passover.
Hierdie is die instruksies wat gegee is aan my deur IMMAYAH die soete RUACH HA
KODESH. YAHUSHUA het my vertel van Amightywind Bediening gemeente, roep vir hulp
met my stem om die vrees op die internet te kalmeer.
Maar ek loof YAHUSHUA. Die beproewing van julle geloof is meer kosbaar as goud
en dit is net nog ‘n toets, is ek waardig om die bruid van YAHUSHUA genoem te
wees? Is ek ‘n ware profeet? Is ek gewillig om alles neer te lê op die altaar
van opoffering? En het ek bewys dat ek het.
Elkeen in die Amightywind gemeente, dankie vir julle liefde. Dankie dat julle
skuldvegters is en die Amightywind Bediening bedek, beskerm. Dankie dat julle my
beskerm met julle gebede veral julle heilige manne. Dankie vir die finansiële
ondersteuners van die bediening. Dankie vir die 500,000 YAHUSHUA se demon
stompers wie oral oor die wêreld is. Dankie, Amightywind Gemeente.
Groot is julle seëninge in die hemel, HY sal nie toelaat dat enige vloeke oor
ons kom nie. Ons sal lewe en nie doodgaan nie om die werke van die getuienis van
die evangelie vanYAHUSHUA ha MASHIACH te verkondig. GELUKKIGE GESEENDE PASSOVER
my geliefdes van Amightywind Gemeente. O, hoe sien ek uit om julIe te ontmoet in
die hemel YAHUSHUA sal ieder en elk van julle beloon in die Hemel deur nog ‘n
toets te slaag soos ek en gee al die GLORIE aan YAHUSHUA.
Want HY alleen is ons redding so onthou dit op hierdie Passover. Hierdie is een
van my gunstelinge skrifte wat ek met julle wil deel. Dit is waarop ons staan
gedurende hierdie eind tyd, ons staan op hierdie twee skrifte en glo hulle saam
met my:
Jesaja 43:1,2,4:
Maar nou, so sê die HERE,
jou Skepper, o Jakob,
en jou Formeerder, o Israel:
“Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos;
Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!
As jy deur die water gaan,
is Ek by jou;
en deur die riviere—
hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan,
sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.
Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is,
en Ek jou liefhet,
2 Korintiërs 4:8-9:
“In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie;
vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.”
Nou geniet julle Passover, geniet julle sedermaal, wat ek geprofeteer het in vervulling gekom vir die LOF EER en GLORIE VAN ABBA YAHUVEH, YAHUSHUA en ons IMMAYAH SOETE SHIKHNYAH GLORIE!
In YAHUSHUA HA MASHIACH se naam en shalom,
Apostel Profeet Elisheva Eliyahu