Gaan terug


Elisabeth (Elisheva) se Sukkot Boodskap

23 Oktober 2005

Shalom Al My Geliefde Familie In YAHUSHUA!

Ek skryf hierdie op die aand van Sukkot van die 6de dag, na aanleiding van die kalender wat die Sukkot begin het op die 17de dag van Oktober.

Die Bedienings Webwerf by www.amightywind.com was ingebreek in en lêers is uitgevee. Ons het hierdie ontdek op die Sabbat. Dankie aan almal wie aan my geskryf het en my vertel het dat daar ‘n probleem was met toegang tot die webwerf en sekere lêers. YAHUSHUA het julle op diens gehad, omdat met die verhuis na ‘n nuwe land, sou ek dit dalk nie so vining ontdek het nie.

Dit is die eerste keer in tien jaar op die Internet dat dit gebeur het. Dit is ‘n teken vir ons om van webwerf verskaffers te verander. YAHUVEH Se woede sal val op die vyande wie dit gedoen het. Ek sou nie verbaas gewees het as dit alreeds begin gebeur het nie. Julle is net geskik vir vernietiging, daarom het YAHUVEH dit toegelaat. Dit is ook ‘n teken hoe boos die vyande is wat probeer om hierdie bediening te vernietig en hierdie profeet stil te maak.

Ons laat die gasheer verskaffer kyk of jy jou spore gelos het en hulle sal uitvind wie dit gedoen het, maar ek glo ek weet, en YAHUVEH het gesê HY het jou toegelaat om dit te doen, om jou genoeg ruimte te gee om jouself te hang net so seker as wat Judas gedoen het. YIKES! OY VAY! Jy is oppad na verdoemenis en die hel nou vir seker! Jy is moontlik verbaas dat ons jou spore so vining ontdek het want jy het die leë leers gelos. Hoe demonies is jy nie, want jy het selfs die bladsye uitgevee wat wys na die Bybel sowel as die koppelings na die Profesieë. Oy vay!

Dit is nie my woorde wat jy uitgevee het nie, dit is YAHUVEH en YAHUSHUA Se Woorde onder die Ruach ha Kodesh (Heilige Gees) salwing.

Ek sou nie in jou skoene wou wees nie, want Oordeel sal kom oor hulle wat gewaag het om in te kom deur in te breek in hierdie, hierdie Heilige Heiligdom op die Internet. Jy sal die woede van YAHUVEH sien kom oor jou en almal van hulle wat jou gehelp het om te doen wat nog nooit voorheen gedoen was in die 10 jaar wat ek op die Internet is nie.

Hieronder is net twee van die maniere hoe daar met ons vyande gehandel word en dit is YAHUVEH ons Skepper wie wraak neem vir hierdie bediening.

Onthou toe ek julle vertel het dat ek hoorbaar vir YAHUVEH HOOR BRUL het en die Woorde wat HY gespreek het terwyl HY gesê het HY brul voordat HY SY vyande verslind! Vyande, as julle enige hoop op vergifnis van YAHUVEH het en AS jou naam gevind is in die Lam se Boek van Lewe, sal jy lees wat hieronder is en sidder in vrees van YAHUVEH SE WOEDE, want jou naam sal ook opgaan op die Internet wanneer YAHUVEH wraak neem op jou.

Ek het YAHUVEH hoor sê op 23 Oktober 2005, “Jou vyande sal nou val soos dominos." Ek speel nie eers dominos nie en ek weet baie min daarvan, maar ek weet dit kan nie ‘n goeie ding wees vir diegene wie hulle self gestel het as vyande van hierdie Bediening en Bedienaar nie.

Tot dusver gaan twee van ons vyande wie hierdie bediening laster sowel as vir my begin om die gevolge van hulle boosheid te ly. Een vrou wie gebruik word deur die sataniste, wat voorgee om Christen te wees, skryf nou vir ons en sê, "Bid vir my, ek het ‘n breingewas." Haar naam is Tari Demario, en sy was gebruik deur Zeph, Frankie, and Richard Keltner, onder andere, om te laster en om allerhande leuens oor my te vertel deur die Internet en oor die radiogolwe.

Ons is besig om te kyk na die proses om ‘n radiostasie te begin waar dit weer gebruik sal word onder die salwing, alleenlik hierdie keer, sal [‘n ander een] en ek die gashere daarvan wees. Hou asseblief hierdie in gebed. Een suster het alreeds geld daarvoor geskenk. Dankie, Kathy, jy weet wie jy is. Ons is ‘n halwe wêreld van mekaar af en dinge is so anders waar ons nou bly. Dit is soos ‘n ander wêreld hier. Ek moes weer so baie dinge leer, en die manier vergeet hoe my huis gelyk het.

Ek het geen idee gehad van hoe ver ons sou moes reis nie toe ek gedink het dat ons na een plek toe gaan, praat YAHUVEH met my in my slaap en ons eindig op in ‘n ander plek, ‘n plek waar ek gewonder het of ek ooit daarna toe sou gaan in hierdie leeftyd, want ek het geweet dit sou wonderwerke neem. Wel, ons het die wonderwerke gekry, en dit was as gevolg van ‘n vrou in Finland wie oorvloedig saad gesaai het vir hierdie wonderwerk om plaas te vind. Die vyande soos Zeph Daniel, Frank, en Richard Kelter is woedend en vra mense om vir hulle te vertel waar ons is. Vra jouself…wie behalwe sataniste sou aangedring het om te wou weet?

Ek was aangesê deur YAHUSHUA om hierdie mense toe te laat om te praat soos YAHUVEH dit bepaal het omdat HY gesê het hulle is net geskik vir die vuur van SY vernietiging en hulle grawe ‘n graf met hulle eie tonge! Die Bewys van die begin van hierdie is hieronder geskryf. ‘n Vrou van California genaamd Tari Demario, wie ons weet gestuur was deur ‘n Satanistiese Kult, is vol van ‘n legioen van demone. Ons het probeer om haar te help om bevryding te kry op Pasga.

Hier is waar die nagmerrie begin het. Sy het aan ons geskryf op 21 Oktober 2005, gedurende Sukkot en gesê sy het pas ontdek dat sy ‘n breingewas het. Tari Demario, jy was gewaarsku en jy het geweier om te luister. Ek skryf hierdie om ons ander vyande te waarsku dat YAHUVEH so genadig is. HY stuur altyd SY profete om te waarsku voor die Oordeel. Dit het begin.

Tari Demario is die mees geestelik kranksinnige persoon wat ek nog ooit ontmoet het of probeer het om te help. Baie binnekort nou het YAHUVEH my vertel sal hy my vrylaat om die volle storie te vertel van Tari Demario en wie haar gestuur het om hierdie Bediening te vernietig en hoe sy dit moes doen. Ek het haar ‘n kans gegee om te bely want YAHUVEH het my vertel dat sy nie kan sê dat ek haar nie tyd gegee het om te bely nie. Tyd is verby Tari, baie binnekort sal die wêreld die waarheid lees oor wie jy werklik is.

Dit was baie hard om die slae van hulle aanvalle te kry en nie te praat en terug te veg nie, maar YAHUVEH het vir my gesê om "Stil te staan en die redding te sien van YAHUVEH en YAHUSHUA." Gedurende Sukkot het ek bevestiging gekry dat YAHUVEH SY woord hou en SY wraak het begin, en ek weet HY sal dieselfde doen aan Zeph, Frank, en Richard Keltner, Hunter, Steven Hanson, wie waag om homself ‘n profeet te noem, onder andere vyande se name. YAHUVEH ken elke heks, towenaar, satanis, “shaman”, wat probeer om Voodoo en die okkult te gebruik en probeer om demone te stuur om my dood te maak, en hierdie Bediening te vernietig.

Onthou hierdie Bediening is nie vernoem na ‘n vrou of man of ‘n georganiseerde Kerk nie. Inteendeel, dit is vernoem na die Skepper YAHUVEH en die enigste Messias YAHUSHUA. (JESUS CHRISTUS) in Grieks.
Die enigste hoop vir die vyande word genoem BEKERING, as dit nie te laat is nie. Hulle het nodig om op hulle knieë te val voor YAHUVEH en YAHUSHUA. Miskien sal HY genade vir julle hê en julle tyd gee om te probeer om die skade wat julle gedoen het te vergoed.

Die vrou genaamd Tari Demario en die ander een genaamd Angie Ray maai nou wat hulle gesaai het. Hulle sal die eerste wees om te gaan deur YAHUVEH Se eie hand van Oordeel, en nie enigiets wat ek gedoen het of wil doen nie. YAHUVEH IS ALMAGTIG IN LIEFDE EN ALMAGTIG IN OORLOG. HY SEëN NIE NET NIE MAAR VERVLOEK. Lees Deuteronomium 28 as jy nie saamstem nie.

YAHUVEH neem beslis wraak op ons vyande soos HY belowe het. Vir die van julle wie Heilig is en onregverdig aangeval is omdat julle opstaan vir Heiligheid van YAHUVEH en YAHUVEH en YAHUSHUA Se waarhede, wees bemoedig. Dieselfde YAHUVEH wat hierdie Bediening en vir my regverdig sal met julle vyande ook afreken.

Angie Ray van Word Network, oor wie menigte mense geskryf het en saamstem met my is ‘n voodoo bedienaar wat voorgee om ‘n Christen Bevrydings kerk te hê, het haar gemeente van duisende gekry om te vas en te bid vir my dood, vernietiging, en die vernietiging van hierdie bediening. Sy het vir hulle die webwerf gegee en hulle kom daagliks hierheen. Maar dit boomerang terug na haar toe, want wanneer die salwing hulle tref deur die profetiese boodskappe wat aan my gegee is, word sommige van hulle vrygemaak en hulle skryf vir my en openbaar aan my dat hulle vrygemaak is van haar leuens en bose towerspreuke! Hulle bestraf en hardloop weg van hierdie Goliat van ‘n Vrou. [Lees meer oor Angie Ray Hier]

Iemand het nodig om vir Word Network te skryf of hulle te bel en hulle te laat weet. Daar was vir my ‘n email geskryf deur ‘n voormalige diaken van haar kerk en is vertel dat sy ‘n verskillende luukse kar het vir elke dag van die week! Sy woon in weelde en soos ook haar dogters ten koste van haar arm gemeente. Gaan voort, Angie Ray, jy mag die rykdom van hierdie wêreld hê, maar my skatte is gestoor in die Hemel waar mot nie kan verniel nie en diewe nie kan inbreek nie! Al wat jy het na jou laaste asem is die hel en die poel van vuur vir alle ewigheid omdat jy jou siel verkoop het aan satan in my opinie, en ander stem saam.

‘n Geliefde Suster in YAHUSHUA het net vir my geskryf op 21 Oktober 2005, en my laat weet sy is nie langer meer lid van Angie Ray se Bediening nie, trots genoem ARM. Selfs daardie naam wys vir jou dat Angie Ray dink haar krag kom van haar naam, want die naam van haar sogenaamde bevrydings bediening is voorletters van haar naam! Die ARM is Angie Ray se arm!

Die enigste ARM waarop ek staatmaak om te beskerm en te salf en my te seën en hierdie Bedienig is die ARM VAN YAHUVEH EN ARM VAN YAHUSHUA EN DIE “ARMOR” VAN DIE RUACH HA KODESH! Daardie behoort elkeen die ware gees van Angie Ray te wys. Word Network het of geen onderskeiding wanneer sy ter sprake kom nie of hulle is deel van haar boosheid of hulle is onder haar voodoo towerspreuke! Watter ander verduideliking is daar?

Hoe meer Angie Ray haar gemeente kry om teen my en hierdie bediening te bid, hoe meer woede van YAHUVEH val op haar en op diegene wie bid teen my en hierdie Bediening. Die groot geheim wat haar eie gemeente nie weet nie en ek vertel nou, is dat ek vertel is deur hierdie suster wie my gewaarsku het wat Angie Ray doen, is dat Angie Ray in die hospitaal is en niemand is veronderstel om dit te weet nie. Want die spioene wat hierdie sal lees…as sy uit is teen die tyd wat julle hierdie lees, waarom vind julle nie uit of hierdie waar is nie?

Wee aan enigeen wat dink hulle kan hierdie Joodse Diensmaagd vervloek met die wettige nooiensvan van Elijah--my moeder se nooiensvan is Elias—en dink hulle kan hierdie Bediening aanval vernoem na die Aleph en Tav, in Grieks die Alpha en Omega, wie YAHUVEH en YAHUSHUA is…en die RUACH HA KODESH (Heilige Gees) is die VUUR daarin!

Ek is soos ‘n Nehemiah en ek weier om af te kom van hierdie muur op die Internet en sal aanhou om die troepe op hierdie muur te versamel, wie die Bruid van YAHUSHUA is! Ons doen die werk en YAHUVEH en YAHUSHUA veg vir ons!

Enigeen wie hierdie Bediening aanval, val die Heilige Drie-Eenheid aan, want my naam is nêrens in hierdie Bediening nie en ek word net gebruik as die mondstuk vir YAHUVEH en YAHUSHUA. My vyande het hulle self opgestel as YAHUVEH en YAHUSHUA Se vyande, want ek preek, onderrig, en leef net volgens YAHUSHUA se weg, nie my weg nie! Angie Ray en die ander wat hierdie Bediening laster, julle word gebruik deur satan om my aan te val, net omdat ek opstaan vir YAHUVEH Se waarheid en Heiligheid, en as julle nie vining bekeer nie sal julle sekerlik kom onder die swaar hand van YAHUVEH SE WOEDE EN OORDEEL en sterf vir wat julle probeer om te doen.

In YAHUSHUA HA MASHIACH Se Naam, bid ek dat die een wie haarself Pastoor Angie Ray noem, en die ander vyande wie hulself Christene noem, maar nie soos Christene optree nie, sal bekeer tot YAHUVEH en vir my skryf en apologie aanteken en vining wegdraai van hierdie boosheid, in die openbaar apologie aanteken, want julle het julle hand gestel teen ‘n Bediening wat Heilig is en ‘n vrou wat ‘n gesalfde erdekruik van YAHUSHUA is, gewas is in die gestorte bloed van YAHUSHUA, wie gebruik word vir YAHUVEH en YAHUSHUA Se Glorie om ‘n mondstuk te wees tot die nasies.

Dit is die salwing van die Ruach ha Kodesh wat die jukke en bande breek, en die enigste rede dat ek die boodskappe van YAHUVEH en YAHUSHUA hoor is nie enigiets van my waarop ek kan roem nie. Sonder die Naam en bloed van YAHUSHUA en die salwing van die Ruach ha Kodesh, is ek kragteloos. Ware Profete word gebruik om Seëninge sowel as vloeke uit te spreek. Lees jou Bybel, selfs YAHUSHUA het die vyeboom vervloek omdat dit nie vrug gedra het nie, en dit het verwelk en verdroog!

Ek is nie in die okkult nie, of was nog nooit nie. Ek is gered, geheilig, ingewy en gevul met die HEILIGE GEES vir 30 jaar. Ek is gebruik om diegene te ontbloot wie sê dat hulle Christene is en tog nie is nie. Diegene wat my beskuldig hiervan is hulle wat in die okkult is. Hierdie mense is woedend vir my en tog…wie sal die uitgesoektes waarsku sodat hulle nie mislei word nie as hierdie Bediening hulle nie waarsku nie?

Wee aan julle mense wie ‘n gesalfde, Heilige Bediening en profeet aangeraak het. Julle kry ‘n voorsmakie van my Abba YAHUVEH Se woede! Ek is ‘n weeskind in hierdie wêreld, ek het nooit die liefde van ‘n aardse Vader, of Moeder, Suster, of Broer geken nie, nie eers soveel as ‘n tannie of oom, of grootouers nie. Oy Vay! Ek weet nie eers wat dit is om ‘n niggie te hê nie!

Maar ek het ‘n Hemelse Vader YAHUVEH wie my beskerm en seën. Ek het ‘n Messias en spoedig komende Bruidegom wat my verdedig soos geen ander nie. SY naam is YAHUSHUA HA MASHIACH! In Grieks uitgespreek JESUS. YAHUVEH sê wee aan die een wat ‘n weeskind seermaak. YAHUVEH beskerm ons veral.

Aan al diegene wat gebruik word om hierdie Bediening en my aan te val, julle beter bekeer tot YAHUVEH en YAHUSHUA en smeek vir genade, of verdoemenis, dood, die Hel en die Poel van Vuur sal julle noodlot wees! Ek staan slegs op die skrif, "Geen wapen wat teen my gerig word sal voorspoedig wees nie, elke tong wat teen my opstaan sal veroordeel word, want dit is die erfenis van die heiliges."

Vyande van hierdie Bediening, onthou ek is nie net ‘n geestelike Jood nie, maar ‘n biologiese Jood, en julle is soos ‘n Balaam wat vasberade was om Israel te vervloek! YAHUVEH het hierdie vir my vertel gedurende Sukkot. My vyande is soos ‘n Jezebel, en onthou wat YAHUVEH gedoen het aan Jezebel deur te probeer om Elia van ouds dood te maak? satan gebruk so baie van julle wat hierdie lees en julle weet dit nie eers nie, maar julle sal binnekort wanneer Oordeel val en YAHUVEH doof is vir julle gebede om hulp.
Bekeer vandag voordat dit te laat is. Al die ander wat hierdie lees en die vervolging sien wat gemik is teen hierdie bediening, onthou dit ....as jy niks doen om hierdie Bediening te help nie, sal jy steeds verantwoordelik gehou word deur YAHUVEH en YAHUSHUA want jy is ‘n hindernis en nie ‘n hulp nie. Wanneer jy hulp nodig het, sal daar niemand wees om jou te help in die uur van jou nood nie. So baie word getoets terwyl hulle kante kies. Julle is weduwees van Zarepheth en weet dit nie, want julle het tans nie enige gebrek nie.

Laat my verduidelik. Tien jaar gelede, toe ek eerste begin profeteer het oor die Internet, kon jy nie vroue profete vind nie. Dit was ‘n man se wêreld vir die grootste gedeelte. Ek was vervolg deur die mans wie profete was en Apostels en selfs gedreig en vals genoem omdat vroue nie toegelaat was om te profeteer op die Internet nie. Ek het amper opgegee op daardie stadium. Een man genaamd Andrew Strom in besonder het dit baie moeilik vir my gemaak, hy het my op sy email lys van honderde name geplaas en my verdoem, en gesê daar is nie so ‘n ding soos ‘n ware 'so sê die HERE nie.' Ek was verwoes en nie baie sterk in geestelike oorlogvoering nie, en soos ek gesê het, ek wou omdraai en hardloop. Maar YAHUVEH het net die salwing in my vermeerder en die begeerte om SY boodskappe voort te spreek.

YAHUVEH het vir my gesê om myself nooit ‘n profetes te noem nie, want daardie is ‘n etiket wat ‘n man wil hê ‘n vrou moet dra om geslagte te verdeel. Wanneer die RUACH voort spreek, gee die RUACH HA KODESH nie om of jy ‘n man, vrou, seun of dogter is nie. Oy Vay! Het die mans kwaad geword daarvoor. Selfs toe hulle moes erken het dat ek ‘n profesie van YAHUVEH ontvang het, sou hulle skryf en sê, “Jy is nie ‘n Profeet nie, jy is ‘n Profetes!” Ek weier om ‘n kompromie aan te gaan en ek sal aanhou om te doen wat YAHUVEH en YAHUSHUA sê. Ek sal slegs ‘n eggenoot van hierdie wêreld gehoorsaam, solank dit in lyn is met wat YAHUVEH en YAHUSHUA sê! Vroue, hierdie is opdragte gegee aan my reguit uit die Hemel, en ek gee dit vir julle aan. Indien daardie eggenoot, of hy gered is of nie gered is nie, jou ‘n opdrag gee en dit is nie in lyn met skrif nie, BESTRAF HOM en laat hom weet jy gehoorsaam jou EERSTE LIEFDE. Alleenlik as hy jou vra om iets te doen wat in lyn is met wat YAHUSHUA wil hê jy moet doen, sal jy gehoorsaam!

YAHUSHUA vertel vir my dat ek die amp het van ‘n Apostel en dat ek daardie titel moet gebruik omdat dit ander vroue sal bemoedig wie ook die Apostoliese amp het om te wandel in daardie salwing. Mans het teen my opgestaan en my vertel dat geen vrou ‘n Apostel kan wees nie. Vertel dit vir Maria Magdalena wie die eerste Apostel was en geliefde van YAHUSHUA. ‘n Apostel wandel in al vyf ampte wat is 1-Apostel, 2-Profeet, 3-Pastoor, 4-Evangelis, 5-Leerder. Mans probeer my in ‘n boks plaas en vra, “Watter amp is jy in?” Ek pas nie in enige boks nie, want al die gawes van die Ruach vloei eweveel voort. Toe het YAHUSHUA my vertel deur bevestiging op bevestiging dat ek die amp van ‘n Apostel gehad het. Die vroue het nodig om weer bemoedig te word. Moenie dat jou eggenoot daardie salwing in jou blus nie. Moenie dat enige man dit doen nie, selfs al noem hy homself ‘n Pastoor of Rabbi!

Wow! Waar het dit vandaan gekom? Iemand wat hierdie lees moes dit nodig gehad het. Ek was slegs besig om vir Suster Joy terug te skryf, met betrekking tot vervolgings droom, en die volgende ding wat ek weet is dat die salwing my tref en nou het ek ook ‘n nuwe ope brief aan die Gemeente wat bymekaarkom op hierdie AlmightyWind Internet Heiligdom Muur.

Ek was deur YAHUVEH vertel 10 jaar gelede dat HY my voortstuur na die weduwees van Zarepeth al weet hulle dit nie, want hulle het nou pragtige huise, en besittings, weelde van hierdie wêreld, en betrekkings. Maar HY sou my voortstuur soos HY gedoen het met Elia van ouds, om die metaal van die mense te toets.

Wat sou gebeur het as die Weduwee van Zarepeth nie met Elia van ouds gedeel het wat sy gedink het haar en haar seun se laaste maaltyd sou wees nie? Sy sou die wonderwerk van voorsiening gemis het, waar sy nooit weer honger was nie, en ook was sy nooit weer arm nie, en het sy selfs later getrou.

Sy sou haar uitnodiging van YAHUVEH deur Elia van Ouds gemis het, en nou word ek gestuur na die wêreld terwyl YAHUVEH my SY "Elia van nuuts" noem en YAHUSHUA noem my SY "Ring Maiden."

YAHUVEH toets almal wat nou hierdie lees…wat sal jy doen met hierdie "Elia van nuuts" en YAHUSHUA Se "Ring Maiden"? Sal jy kies om ‘n seën te wees tot hierdie Bediening of ‘n Vloek? Die keuse is joune. Ek is niks meer as ‘n erdekruik wat YAHUVEH gebruik om die metaal te toets waarvan jy gemaak is nie. Sommige wat hierdie lees sal woedend wees wanneer ek jou vertel dat YAHUVEH my gestuur het om aan jou te openbaar dat jy getoets is en jy is ‘n Jeremiah 6:27-30.

Jeremia 6:27-30 (1953 AOV)
EK het jou onder MY volk as toetser gestel, as vesting, dat jy hulle weg kan ken en toets. Hulle is almal die oproerigstes van die oproeriges wat omgaan met kwaadsprekery; koper en yster is hulle; hulle handel almal verderflik. Die blaasbalk blaas hard; wat uit die vuur gereed kom, is lood; tevergeefs hou hulle aan met smelt, maar die slegtes word nie afgeskei nie. Hulle word genoem: Verworpe silwer; want die HERE het hulle verwerp.

Aan al my vyande wat hulle tande kners en my wil dood hê. Ek het hierdie om vir julle te sê.

Neem ‘n nommer en staan in die ry! My werk op hierdie aarde dat ek gesalf is deur die Ruach ha Kodesh om te doen is nog nie klaar nie, alles vir die Glorie van YAHUVEH en YAHUSHUA en ek sal nie teruggaan Hemel toe totdat dit klaar is nie. Ek is vasberade om alleenlik hierdie aarde te verlaat wanneer YAHUSHUA kom vir SY BRUID. Tot dan is ek weggesteek onder die skuiling van YAHUVEH SE ARMS soos in Psalm 91, en geplons en weggesteek in die gestorte Bloed van YAHUSHUA HA MASHIACH, my geliefde Messias en eerste liefde van my lewe. Ek is vasberade om altyd vir YAHUVEH en my Messias YAHUSHUA eerste in my lewe, liefde, huwelik en hierdie Bediening te plaas! My lewe en siel en hierdie Bediening hang daarvan af.

O, ek bid dat YAHUSHUA kom vir SY Bruid in 2006, want dit is die volgende keer wat Rosh Ha Shanah op ‘n Sabbat val. Ek is so vermoeid met veg met die vyande in hierdie wêreld. Ons sal sien Geliefde lede van die Bruids party van YAHUSHUA. Tot dan, laat ons aanhou opkyk en weet ons verlossing is waarlik besig om nader te kom! Laat ons nie sê ons het hierdie aarde verlaat sonder om die goeie geveg te veg in die Naam van YAHUSHUA teen satan en sy dienaars nie! Laat ons vasberade wees om dapper te wees vir YAHUSHUA maak nie saak teen watter koste nie! Laat ons weier om ‘n kompromie aan te gaan teen wat ons weet waar is. Die Heilige Skrifte kan nie lieg nie! Laat ons vasberade wees om HEILIG en gehoorsaam te wees vir die Glorie van YAHUVEH en YAHUSHUA! Uit onsself kan ons dit nie doen nie. Maar deur die Ruach ha Kodesh kan ons alles doen deur YAHUSHUA wie ons versterk. Die Bybel sê, "As jy MY liefhet, sal jy MY gebooie onderhou." Hoe meer eenvoudiger kan dit word?

My vyande verdraai wat ek sê. Dit is nie ons goedheid wat ons in die Hemel kry nie, dit is slegs deur die Naam van YAHUSHUA en deur SY Gestorte bloed wat ons gered kan word. Alhoewel, laat ons nie die woord genade gebruik om met opset te sondig nie en verskonings vir sonde te maak nie, want wil ons nie behaaglik gevind word vir YAHUVEH op die manier wat Henog was nie?

Een laaste ding vir die vyande wat spot en vloeke stuur teen YAHUSHUA SE DEMON STOMPERS. YAHUSHUA het onlangs vir my vertel dat YAHUSHUA SE DEMON STOMPERS die BRUID VAN YAHUSHUA is! Wie is meer gesalf om daardie demone te vertrap! Vat daardie, Tari Demario, Angie Ray, en die res van satan se kinders. Dankie geliefdes wat genoem word YAHUSHUA SE DEMON STOMPERS ook genoem die BRUID VAN YAHUSHUA vir al julle liefdevolle ondersteuning en bemoediging. Hoe innig het ek elkeen van julle lief. Selfs al praat ek nie met julle almal hier op aarde nie, sal ons bymekaarkom by mekaar se herehuise in die Hemel. Wat ‘n dag van verblyding sal dit nie wees nie! Amen, Selah.

Beledigend vir sommige wie weier om te luister, en verligtend vir ander wie die waarhede van YAHUVEH en YAHUSHUA omhels, gegee deur die profetiese boodskappe gegee aan hierdie “Ring Maiden” van YAHUSHUA.

Apostel Elisabeth (Elisheva) Elijah
23/10/05

Profesieë

Profesie 75

Vir wie is julle bang om te beledig, vir MY, YAHUVEH of julle bure? Gee julle regtig om wat ander sal dink, meer as dit wat MY YAHUVEH en YAHUSHUA bly sal maak? Weet julle nie dat MY mense besonders genoem word nie, hulle loop nie na die klank van die wêreld nie, maar na die klank van die Hemel. Hoekom sal jy skaam wees hieroor, MY kleine kind. Dit sal dan eerder 'n getuienis vir MY, YAHUVEH se GLORIE wees! Bid dat julle bure notisie sal neem, sodat julle vir hulle die storie kan vertel hoekom julle 'n "Sukkot" ter herinnering van MY Woord bou. Dit sal MY bly maak, omdat Die wat dit doen, getuig van MY, voor hulle bure, nou vra EK julle om dieselfde te doen. Hoe kan julle van MY getuig en 'n voorbeeld van julle geloof wees, as julle jul "Leanto" in julle badkamers weg steek?

Die "Sukkot" moet buite wees waar julle die Opelug kan aanskou. Die Joodse mense besef nie eers hoekom die "Sukkot" 'n opening in die dak het nie. Dit is om die Skrif te vervul, wat sê, "Kyk op, julle verlossing kom nader, omdat YAHUSHUA julle MESSIAS vanuit die Ooste kom". Julle moenie bang wees vir julle vyande wat julle seer maak nie, omdat EK, YAHUVEH die wat MYNE is, sal seën en beskerm, en die wat dink hulle is wys, sal EK dronkslaan, terwyl julle die bose weë van die wêreld en die houe van die vyande ignoreer. EK sal die tart, wat jou tart in hulle tye van nood.

Profesie 91

MY HEILIGE WIND, MY GEES, die Kosbare RUACH ha KODESH, is besig om hierdie land skoon te vee! In minder as ‘n minuut het EK heen en weer geloop, en het met MY eie oë aanskou wat aangaan, op Sukkot. Dit is nie dat EK blind is nie, EK het dit ook vanuit die Hemel aanskou, maar EK wou ook op hierdie aarde loop en so het EK, YAHUVEH dit gedoen op die 27ste. Op die dae van Sukkot is julle Jode so vol van trots. "My Sukkot is beter as jou Sukkot. My kos is beter as joune. Ek lees die Torah langer as wat julle doen." Julle almal het fokus verloor. Slegs ‘n klein oorblyfsel het hulle sukkots gebou en hulle was die nederigste en hulle het waarlik MY hart aangeraak, omdat hulle dit nie net as ‘n ritueel gedoen het nie; hulle het dit nie met trots gedoen nie. En diegene wat MY hart aangeraak het, het daardie nagte na YAHUSHUA gesoek. EK het MY Messiaanse Jode, sommiges van die einste Bruid van YAHUSHUA, is nou in Jerusalem en hulle het MY hart aangeraak. EK is nie kwaad vir diegene wat uitgekyk het vir MY Seun se koms nie, gewag het en bedroef was, omdat dit nog nie die tyd vir SY koms was nie. EK is kwaad vir die wat net hierdie Heilige Dag as ‘n ritueel beskou het.

Profesie 102

Kyk, EK was net eenmaal daardie geslagte LAM. EK het die vyand toegelaat om MY gesig te slaan. Maar dit was net eenmaal! EK het die doringkroon gedra! EK het die vernedering van hierdie wêreld verdra! Maar dit was net eenmaal..... EK het aan daardie Kruis gehang! EK was onherkenbaar geslaan! EK het gedors na julle! EK het dors gehad vir julle ongeregtighede! EK was honger vir julle! EK was gespot en EK was verag! Dit (Sukkot) is die tyd van MY geboorte op hierdie aarde! En hoe min het dit eers erken! Hulle sal 'n heidense vakansiedag vat wat toegewy is aan 'n ander heiden (Koning Nimrod) wat direk uit die put van die hel is en hulle gee vir MY daardie verjaarsdag? Maar hoe min eer MY in hierdie tyd van Sukkot? Hoe min eer die prys wat EK betaal het?...

Profesie 115

Moenie vergeet Sukkot kom nie. Doen julle bes om dit te onderhou. As julle niks anders kan doen nie, slaap op die vloer en maak ‘n tent met ‘n kombers. EK ken jou hart. Ek weet wat jy kan doen en EK sal dit eer en EK sal jou seën.

Profesie 116

Verduideliking oor hoe die Profesie na vore gekom het:

Adam en Elisabeth [Elisheva] het oor die telefoon gepraat. Hulle het begin bid vir seën vir Adam en Kathrynyah vir ʼn reis wat hulle wou onderneem om Elisabeth [Elisheva] te gaan sien tydens Sukkot.