Die verlore boeke van die Bybel

Die Verlore Boeke van die Bybel en die Vergete Boeke van Eden is 'n versameling Engelse vertalings uit die 17de en 18de eeue van 'n aantal Pseudepigrapha en Apokriewe. Sommige is in die 1820's versamel en dan weer met die huidige titel in 1926 gepubliseer.