Geskryf en Gespreek onder die Salwing van die RUACH HA KODESH (HEILIGE GEES) deur Apostel Profeet Elisheva Eliyahu Ontvang 7 Desember 2020 – Vrygestel 7 Desember 2023
YAHUVEH se Waarskuwing wat voor die Profesieë bygevoeg moet word uit
Profesie 105:
EK het jou lank gelede gewaarsku Elisheva, om nie hierdie Bediening na ‘n man of
‘n vrou te vernoem nie, selfs nog voordat daar ‘n Bediening was, het EK dit in
jou gees geplaas. Want niks hiervan was deur jou eie toedoen nie, niks hiervan
het uit jou mond voortgekom nie.
Dit is uit die mond van YAHUVEH dat geboorte gegee was. Dit is uit die mond van
YAHUSHUA jou MASHIACH dat geboorte gegee was. Dit is deur die Mond van die RUACH
HA KODESH jou IMMAYAH dat geboorte gegee was.
As dit net deur jou hand was sou dit lankal misluk het.
Dit is deur die SH’KHINYAH HEERLIKHEID se WIND wat oor hierdie aarde waai, die
HEILIGE WIND VAN HERLEWING. Dit is nie deur jou asem nie, anders sou dit misluk
het.
EK IS YAHUVEH, dit is MY NAAM; en MY EER sal EK aan geen ander gee, of ook MY
LOF aan die gesnede beelde nie. Jes.42:8
(Profesie 105)
In Julie 2010 het YAHUVEH GOD ook gesê voeg die volgende by vir diegene wat
spot:
“Maar hulle het die Boodskappers van ELOHIEM uitgelag, SY Woorde verag
en met SY Profete gespot totdat die Gramskap van YAHUVEH
teen SY Volk opgekom het, totdat daar geen genesing meer was nie.” 2 Kronieke
36:16
******** Hieronder is die Profesie soos dit voortgekom het
met Profeet Eliseva se Heilige tale soos GOD SE GEES uiting gee. (Hand.2:3-4)
van hemelse of aardse tale (1 Kor.13:1). Eliseva spreekvoort in tale wat
Profesie laat voortkom (1 Kor.14:6) Hierdie Profesie bevat die HEBREEUSE NAME van GOD:
YAH/YAHU is die HEILIGE , GEWYDE NAAM van GOD soos in “Alleluia” of “Hallelu
YAH” Wat letterlik beteken: “Loof YAH”: YAHUVEH/YAHUVEH is GOD DIE VADER;
YAHUSHUA/YAHSHUA is GOD SE ENIG VERWEKTE SEUN (HA MASHIACH beteken “DIE
MESSIAS”; ELOHIM beteken “GOD”)
Die Openbaring van “SH’KHINYAH HEERLIKHEID” – as die PERSOONLIKE NAAM van die
RUACH HA KODESH (In Afrikaans genoem “Die HEILIGE GEES”), is ook op hierdie
webwerf. (HA SH’KHINAH {SHEKINAH} is Hebreeus vir; GOD VERTOEF, HEILIGE
TEENWOORDIGHEID)
In Hebreeus is Die GEES VAN GOD vroulik, verwys na “HAAR” dit is so gereflekteer
in die Profesie en Skriftuurlike aanhalings onderaan.
Skrifaanhalings vanuit Woord en Getuienis Bybel vertaling behalwe wanneer anders
aangedui.
******** Elisheva Biddend:
O ABBA YAHUVEH, ek kom na U toe, U MAJESTEIT met lofprysing en danksegging op my
lippe. U is die VADER VAN DIE SKEPPING, YAHUSHUA HA MASHIACH is U enig verwekte
SEUN en die RUACH HA KOSESH, AL Drie van U is die HEILIGE DRIE EENHEID. U is die
Begin van die Einde. U is die HERE GOD ALMAGTIG. U is die SHEMA.
Ons aanbid U, ons loof U, ons het U lief, ons bewonder U. Ons weet dat niks kan
gebeur in hierdie wêreld nie mits U dit eerste vertel vir U ware gesalfde,
uitverkorenes, voor die grondlegging van hierdie wêreld, U Profete. En so was
dit op 5de September 2009, terwyl ek geslaap het, het my DADDY YAHUVEH, my ABBA,
terwyl ek geslaap het, het U begin praat met my en ek het nooit hierdie woord
vantevore gehoor nie en ek kon nie eens hierdie woord uitspreek in die begin nie
maar ek het aangehou om een woord oor en oor te hoor.
Nooit is dit meer van toepassing as direk nou nie, hoewel dit 5de September 2009
was en nou terwyl ons hierdie video oordoen is dit 7de Desember 2020 en nooit
kon hierdie woord meer van toepassing wees as direk nou nie. Dit bewys wat U
geprofeteer het in 2009 deur my, bewys ek is nie ‘n vals Profeet nie want ons
het dit sien gebeur in 2020 en selfs voor dit. Maar nou die gevaar van die
Verenigde State van Amerika is in gedrang om ‘n totalitêre diktatorskap te word
en waar al die vurige gebede van die regverdiges baie vermag, en die Bruid van
YAHUSHUA HA MASHIACH baie vermag en terwyl U hierdie woorde vir my gesê het, “Totalitêre
Diktatorskap, Totalitêre Diktatorskap, Totalitêre Diktatorskap” en toe het U
gepraat, U het my wakker gemaak en U het gepraat en U het begin profeteer.
Op daardie tydstip was die naam Elisabeth en nou laat U my net toe om myself te
noem by my Hebreeuse naam en U het gesê, “Elisheva waarsku hulle! Die een wat
homself President noem van die Verenigde State en op daardie tydstip was dit
Obama, wil hê Amerika moet regeer word deur ‘n Totalitêre Diktatorskap” en op
hierdie stadium het Biden homself verklaar as verkose-gekose president. Wat ‘n
grap is uit die hel, maar dit is nie snaaks nie. Want ons het die President van
die Verenigde State van Amerika genaamd President Donald J. Trump en die
verkiesing wat hulle probeer steel van hom terwyl ons die korrupsie en verraad
bewys.
ABBA YAHUVEH in 2009 het U vir my gesê om te waarsku dat hulle Amerika regeer
wil hê deur ‘n Totalitêre Diktatorskap en die een wat hardloop aan Biden se sy
is Harris en sy kan nie meer kommunisme word as wat sy is nie. Hulle wil hê die
beste versorging, het U reeds geprofeteer sal net vir die rykes wees. Daar sal
net twee klasse van mense wees, so pasop. Die rykes en diegene wat nou beskou
word as middelklas. Maar nou in 2020 is daar baie min middelklas oor.
ABBA YAHUVEH terwyl ek weereens hierdie woorde gegee word om te herhaal om die
bewys te staaf agter die profesieë, in 2009 het gekom tot realisering in 2020,
met so min middelklas oor. Die middelklas sal die rykes dien en die armes sal
stadig uitgemoor word deur gedwonge inentings, gedwonge aborsies en wyering van
mediese sorg. Die regerings sal alles regeer. Dit sal die einde wees van die
vrye. Dit sal die einde wees want daar’s geen nasie wat gestaan het soos die
Verenigde State van Amerika gestaan het nie. Die land van die vry en dappere.
Want baie bloedvergieting moes gegee word terwyl ons soldate gesterf het om die
land van die vry en dappere te verklaar, en die land van vryheid van spraak
terwyl hulle nou in 2020 selfs die President stilmaak van die Verenigde State op
die hoofstroom media nuus en op elke TV stasie, maak hulle stil…
(Heilige Tale)
En die regering sal alles regeer as hierdie toegelaat word en hierdie is waarom
die gebede van die regverdiges waarlik baie vermag. U Woord kan nie leeg tot U
terugkeer nie. Ek proklameer nie die geregtigheid van my President Donald
J.Trump nie, want hy is maar ‘n baba suigeling Christen, maar sy hart was vir
die Amerikaanse, hierdie biljoenêrs-hart is geïdentifiseer met die mense en hy
is die mense se President wat werklik verkies was en hulle het probeer om
hierdie verkiesing te steel.
Maar ABBA YAHUVEH U het gesê, met al die bewyse wat ons het om in staat te wees
om te bewys in howe van die land dat hierdie Hoog-verraad was! Hierdie was
Hoog-verraad! U hou aan skree deur my. Hierdie gaan nie net oor stemmers wat
gestem het wat oorlede is nie. Hierdie gaan nie net oor verkiesings-stem bedrog
nie. Hierdie word genoem Hoog-verraad, Hoog-verraad, Hoog-verrraad, Hoog-verraad!
HOOG-VERRAAD! En U het gesê dieselfde straf vir hoog-verraad wat eens gedoen was
in die Verenigde State van Amerika moet weer gedoen word om ‘n nuwe standaard te
stel teen hierdie boosheid!
En net soos hierdie pandemie van vrees wat nou wêreldwyd is, en hulle hulle
gesigte toemaak sodat hulle vormwisseling nie meer gesien kan word nie! Mense
het voorheen op die videos die vormwisselaars gewys! Wat ons aliens noem, maar
is werklik gevalle engele en nou kan mens dit nie meer sien nie. Jy kan nie sien
of hulle jou spot nie want hulle maak hulle gesigte toe. Hulle bedek hul mond en
hulle wil hê jy moet jou oë bedek sodat jy nie die reptiel in die oë kan sien
nie!
(Heilige Tale) Profesie Begin
So U neem ‘n Profesie wat gegee was op 5de September 2009 en direk nou te midde
daarvan gaan U en sit nuwe Profesie op. Hierdie is ‘n Totalitêre Diktatorskap
wat Amerika wil vat en verteer en dit is die Chinese regering. Maar dit is alles
soveel meer as dit. Dis die biljoenêrs! Die 1% van hierdie aarde en selfs in
Georgia het hulle die Georgia Guidestone. Mense het nodig om ‘n voorhamer te vat
daarnatoe en dit te slaan en dit te breek in miljoen stukkies terwyl hulle
verklaar die lewens van biljoene mense sal doodgaan! Lees dit vir hulself. Sien
dit, wys dit, die videos, want baie sal dit nie glo nie. En die “Gates” van die
hel wat genoem word Bill, sal nie seëvier nie, sal nie wen teen diegene wat MY
skape en MY lammers is nie, diegene wat uitroep tot MY dag en nag “YAHUSHUA HA
MASHIACH, JESUS CHRISTUS red my, red my huishouding. Keer hierdie plaag om naby
my woning te kom.”
Bly staan op Psalm 91 en moenie die inentings vat nie. Want daar is dood in
daardie inenting en daar’s gevalle engel DNA in daardie inenting en daar’s
geaborteerde babas se longe in daardie inenting. O, MY arme misleide, MY seun
Donald J. Trump. Jy weet nie wat hierdie farmaseutiese maatskapye doen nie. Jy
verstaan nie hoe wat jy sê dat jy die militêre diens sal vat en ‘n groot
gedeelte daarvan om te gaan en hierdie inenting te gee vir die mense in Amerika
nie, en EK praat nie net van Amerika nie. Hierdie waarskuwing is vir die wêreld,
satan wil DNA sit in elkeen van julle waar julle nie meer van MY kan hoor nie,
wanneer julle bid julle MY nie meer kan voel nie. Hoeveel het hierdie toetse
gedoen reeds en gesê, “Daar’s iets verkeerd. Ek kon voorheen hoor van GOD. Ek
kon HOM voel wanneer ek gebid het en nou kan ek HOM nie meer voel nie.”
Beveg hierdie! Veg terug! EK IS die HOOGGEREGSHOF-REGTER! Niemand kan hoër wees
as die HEMELSE HOOGGEREGSHOF-REGTER nie! EK IS ABBA YAHUVEH! EK IS ALLES wat
daar was en ALLES wat daar sal wees en ALLES wat ooit sal wees en ALLES wat sal
kom. En MY SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH kom!
EK gee een laaste kans vir Amerika. Toe julle gesien het die state het almal
rooi geword en julle gedink het dit is alles verby en die kinders van satan
gehuil en gesê het, “O nee hy is President van die Verenigde State weer Donald
J.Trump.” O maar MY Heilige mense het gejuig en selfs diegene wat die patriotte
is wat nog nie MY SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH ken nie. Hulle het gejuig en julle
het gejuig en julle het geskree en julle het MY Geloof terwyl EK gesê het
hierdie rooi staan vir die genade en die herlewing wat die land sal swiep van
die Verenigde State van Amerika weer, waar moraliteit en waar vryheid van spraak
nie meer op neergesien sal word nie.
Toe het die gekullery begin. Kom satan nie om te steel, moor en verwoes nie?! (Joh.
10:10) Asa Mikaiyah! Asa Mikaiyah, Asa Mikaiyah, Asa Mikaiyah! (Heilige Tale)
Verstaan julle nie? Hulle sal besluit wie sal lewe en wie sal sterwe. Veg terug
MY kinders. Het YAHUSHUA HA MASHIACH nie vir SY soldate gesê nie terwyl HY
weggelei was voorheen, “Wanneer EK by julle is sal niemand waag om julle seer te
maak nie. Nou sê EK vir julle verkoop alles wat julle het om ‘n swaard te koop.“
(Lukas 22:36) Veg terug MY kinders! Wanneer het die Jode ooit net daar gestaan
sonder om terug te veg en wanneer hulle onder aanval is? En EK het vir hulle
permissie gegee.
O, nou brand satan se kinders en plunder en moor! Julle het biljoenêrs wat sê
hulle het meer geld as EK en hulle lag in MY gesig! Hulle dink hulle geld kan
mag koop oor al die mense. Julle sien hulle is nie agter julle geld aan nie.
Hulle wil julle beheer! Hierdie is al waaroor satan gaan, hy wil bewys dat hy al
die mense kan beheer en hulle sal die WARE VADER IN DIE HEMEL verloën, EK ABBA
YAHUVEH, YAHUSHUA HA MASHIACH en die RUACH HA KODESH, HEILIGE GEES, die
SHKHINYAH HEERLIKHEID, ONS Alleen is die HOOFDE! ONS alleen is die
HOOGGEREGSHOF!
O, o, wee, wee, wee, wee, wee, bekeer! Bekeer vir almal wat luister. Bekeer!
Bekeer! Bekeer vir al diegene wat stem ten gunste van aborsie, die doodmaak van
MY kosbare kinders in die baarmoeder en dan die vermoring [van] hulle buite die
baarmoeder! EK, ABBA YAHUVEH sal nie stilbly nie. MY Naam is EL SHADDAI! EK sê
vir julle en waarsku julle voor die tyd dat MY toorn so groot is soos MY liefde
en MY genade was, maar dit kom tot ‘n einde, dit kom tot ‘n einde, o vyande van
MY. Het EK nie gesê Jakob het EK liefgehad en Esau het EK gehaat nie? (Maleagi
1:2,3) Hoekom vertel julle vir almal “HY het elkeen lief, HY gaan genade hê oor
almal? Maak nie saak hoeveel jy sondig nie; weet net jy gaan steeds Hemel toe.”
O daardie leuen, sal EK julle pastore aanspreeklik hou voor, en julle kerke wat
durf om Soros se geld te vat? Julle durf satan se geld vat en julle het MY skape
uitverkoop. En julle politici, as julle nie bekeer nie, want julle beweer dat
julle staan vir die Konstitusie. Julle beweer julle is ‘n konserwatiewe met
konserwatiewe waardes en julle beweer dat julle GOD liefhet en nogtans vir ‘n
prys van blote geld het julle julle land uitverkoop? Het julle vergeet hoekom
julle wou raak in politiek in die eerste plek? Dit was nie oorspronklik vir
boosheid nie. Julle was oorspronklik patriotte.
EK het vir Elisheva ‘n droom gegee net onlangs en EK het vir haar hierdie gewys,
dat die van julle wat die Verenigde State van Amerika uitverkoop het en die
President van die Verenigde State, Donald J.Trump, julle het gesê en julle het
gewys julle was soos ‘n Judas en julle het gesê ongeag hoe hard hulle probeer
het om my te koop en hulle het vir my geld gegee, en hulle het my familie
geïntimideer en hulle het ons gedreig met vrees en hulle het ons beheer en hulle
het ons laat weet en het voorbeelde gemaak terwyl moord op moord gepleeg was, en
julle het die Verenigde State uitverkoop wetend dit sou gaan na China toe. Om te
val na die kommuniste party toe. Maar julle sien in daardie droom wat EK gegee
het vir MY Geliefde Apostel Profeet Elisheva Eliyahu, besef julle selfde
politici terwyl EK julle aankla en julle waarsku, julle lewe is in MY hand en
julle kan niks anders word as (blaas) kaf in die wind nie! EK sal julle wegblaas!
EK sal julle hel toe stuur, EK sal die ingewande van die hel weer oopmaak net
soos EK gedoen het met Korah toe hy Moshe teëgestaan het!
Moses het gesê, Moshe het gesê, “As julle vir YAH is dan kom julle na my kant
toe en as julle vir Korah is, gaan julle na Korah se kant toe.” (Numeri 16) Dit
is waar julle is presies nou en pasop Korah want EK, en diegene van die kinders
van Korah, want EK het die grond oopgemaak en die hele Korah ingesluk en al die
volgelinge van die vals gode, wat die goue afgod aanbid en hulle het reguit in
die ingewande van die hel ingegaan lewendig! En die grond het toegegaan bo-oor (Numeri
16:30-33). Julle met die geeste soos ‘n Korah, EK waarsku julle nou! Hierdie is
wat weer gaan gebeur. Bekeer terwyl julle kan!
Julle vir wie hulle “rhinos” noem en “republicans in naam alleenlik,” hulle spot
julle, hulle lag vir julle want hulle het julle name. Die mense het waargeneem
wat julle gedoen het, President Donald J. Trump het waargeneem wat julle gedoen
het. Julle wat julself noem by hierdie spoggerige titels in die Withuis, weet
julle nie dat EK julle kan verwyder in ‘n oogwink nie? Weet jy nie jy wat selfs
gekompromiseerd is in die Hooggeregs-Hof Federale Regter? Weet jy nie wat EK sal
doen aan jou as jy nie bekeer nie?! Het jy geen vrees hoegenaamd om te weet wat
EK gaan doen aan jou geliefdes nie? Jy het baie meer om te vrees as enige iemand
in hierdie wêreld!! Want EK IS die EEN wat jou volgende hartklop beheer.
EK YAHUVEH het gespreek! EK IS EL SHADDAI! JA, EK IS die GOD wie nie net liefhet
soos geen ander nie maar wie ook toorn het soos geen ander. Dit is waarom EK MY
ENIG VERWEKTE SEUN gestuur het om die bloed versoening vir sonde te betaal vir
diegene wat sal uitroep tot HOM en sê, “Asseblief vergewe my want ek het
grootliks gesondig! O YAHUSHUA vergewe my, laat U Bloed my bedek.” En EK IS
getrou terwyl EK sien jy draai weg van daardie sonde, om jou te vergewe sodat jy
MY Troon kan nader, en jy om vergifnis kan vra. En EK IS getrou met MY Genade en
MY Liefde aan al diegene wie se name geskryf is in die LAM Se Boek van Lewe voor
die grondlegging van hierdie aarde.
Die gevalle engele kan net ingaan in ‘n verworpeling siel. Moenie jou siel
toelaat om verworpeling te word nie. Moenie jou siel toelaat om so koud te word
[dat] jy nie meer omgee oor ‘n Profesie of die Bybel of die Heilige Woorde wat
EK gespreek het nie, want jy maak jouself oop vir ‘n gevalle engel, ‘n
verworpeling slang. Net soos YAHUSHUA gesê het, toe HY vals beskuldig was en die
fariseers HOM gespot het en HY hulle laat weet het dat HY van bo is en hulle is
van benede en HY het hulle “slange” genoem. Hoekom dink julle het HY hulle
slange genoem? “En julle is van [julle] vader, die duiwel” (Joh.8:44). Waarom
dink julle sou HY sulke woorde gesê het as HY nie die hibriede gevalle engele
herken het nie? Ja, dit het gebeur destyds en nou is daar meer van hulle as wat
daar julle is op hierdie aarde, julle wat [van] menslike DNA is.
Hoekom dink julle het EK Noag en sy familie gespaar? Uit die hele wêreld het EK
Noag en sy familie gespaar, omdat hy MY gehoorsaam het is ja, ‘n een rede, maar
meer as dit, was hy al wat oor was van DNA wat menslik was en EK het die gevalle
engele uitgewis. Behalwe, hulle het ‘n ander vorm aangeneem en het onder die
oseaan ingegaan en dit is waarom daar ‘n marine koninkryk is en EK sal dit ook
vernietig.
(Heilige Tale)
Julle verstaan nie, wanneer mense met julle praat van die “hemel” vind uit
watter hemel hulle van praat. Want daar is die eeste Hemel waar EK IS, en
YAHUSHUA en die RUACH HA KODESH is. Maar daar is ‘n tweede hemel waar satan woon
en hy kom en gaan na hierdie aarde toe en hy eis die koninkryke van hierdie
aarde as syne.
O, MY kinders, MY kinders, MY kinders, MY kinders, EK praat met julle MY
Geliefdes wie waarlik MY klein babatjies is, julle kan nie Hemel toe kom nie
mits julle [MY Geliefde babatjies/kinders] is, want julle kom met ‘n nederige
hart vol geloof om te glo dat EK IS wie EK IS en EK verander nie, ongeag die
jaar, EK verander nie. En reël op reël, gebod op gebod, MY begeerte is om
Amerika nog een kans te gee wanneer President Donald J. Trump in daardie Withuis
is en hy verhef die Naam van JESUS CHRISTUS voor die hele wêreld weereens. Weet
julle nie dat die ganse hel gesidder en geskud het en satan tydelik van sy troon
afgestamp het nie. Want hy het gedoen wat geen leier ooit gedoen het op die
aangesig van hierdie aarde nie. Hy het erken dat EK IS die BAAS!
Donald J. Trump het nooit vir enige iemand gesê dat hulle hom ooit sal eis as
baas nie. In sy eie kinderlike manier het hy gesê dit is die HERE GOD ALMAGTIG
en toe het hy gesê “ons het SY hulp nodig.” Dit is hoekom EK genade het oor die
een genaamd Donald J.Trump. Dit is nie as gevolg van sy geregtigheid nie nòg
Melania se geregtigheid nie, maar sy lees MY Skrifte en Psalms selfs agter die
preekstoel. En EK noem dit ‘n preekstoel want daardie podium het ‘n preekstoel
geword toe MY Woorde gespreek was vandaar af en hulle verdedig en hulle het
probeer om kinder handeldrywing te stop en die aborsies en hulle wil geen deel
hê daaraan nie. So moenie so kras oordeel dat hy net ‘n suigeling baba is van MY
nie.
Hy dra sy Bybel. Julle weet nie, want hy sal nie eens sy eie vrou die trane wys
wat op sy kussing is nie wanneer hy uitroep, “Wees genadig, help my. Lei my en
rig my en wys vir my wat om te doen.” En hoe dink julle voel hy wanneer hy
diegene sien wat hy vertrou het verraai hom? Diegene wat hy verwag het om hom te
verdedig, verraai hom. Diegene wat hy in die hoogste amp geplaas het en hy het
geglo hulle sou die beste werk doen en hom ondersteun as president, en hulle
verraai hom!
EK sê vir julle, julle verraaiers! EK, EL SHADDAI praat met julle en sê, terwyl
julle hom verraai het, is daar gevolge. Daar is gevolge van ‘n Judas vir julle.
Want julle het ‘n gees soos ‘n Judas. Julle het ‘n gees soos ‘n Korah! En EK
waarsku elkeen rond-om hierdie wêreld presies nou, EK het gewaarsku in ander
Profesieë daar kom ‘n skudding, en net die goeie vrugte sal oorbly op die
wingerdstok. Julle dink julle sal die Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH doodmaak?
En EK het vir hierdie dogter wat praat vertel wie die Bruid van YAHUSHUA HA
MASHIACH is. Wie opgeneem sal word wanneer MY SEUN aangesê word, “Gaan haal JOU
kinders.”
Daar is ‘n groot Hemelse oorlog presies nou aan die gang en moet nooit glo daar
is ‘n honderd jaar oor nie! Kat Kerr sal die gevolge betaal vir wat sy gedoen
het, sy met haar pienk hare! Wat ‘n “Sjokolade hemel” beskryf, HOE DURF JY MY
BELEDIG SOOS HIERDIE?! Jy het die tweede Hemel gesien en jy het dit beskryf! Wee
jou Kat Kerr! Wee julle wat haar volg. Waar is hierdie in MY Skrif? WEE! WEE!
WEE! So jy gaan voort en meng jou Skrifte, jy verwar die mense, jy kan die Bybel
aanhaal, jy is baie goed daarmee, maar so is die vals profete wat MY mense
verwar!
Hulle moet ‘n bietjie lig meng saam met die duisternis en die lig is MY ware
Woord en WEE jou Kat Kerr! Wee julle wat sê, “daar is ‘n honderd jaar oor en
moenie bekommerd wees oor die wegraping nie want al wat nodig is om te weet is
julle gaan voorspoedig wees, besighede gaan verrys.” Die ware bruid-skat wat EK
los vir MY Bruid, wat YAHUSHUA HA MASHIACH gee vir SY Bruid is Heilig en
waarheid en geregtigheid, is geloof soos geen ander. Is bonatuurlike kragte wat
hulle selfs nog nie eens begin het om nog eens in te wandel nie. En MY profete
sal net meer onverskrokke profeteer en Asa Mikaiyah jy het die salwing van ‘n
Mikaiyah, die boek van Miga in die Bybel is vir hierdie eindtye presies nou. Dit
is hoekom EK jou voortgeroep het en vir jou gesê het om te staan aan Elisheva
Eliyahu se sy. Daar gaan ‘n Ouer Bruid seremonie wees en net EK het vir haar
gesê waaruit dit gaan bestaan, maar EK sal nie, EK sal nie vir Israel verlaat
nie.
Hulle is ongehoorsaam, hulle is rebels, hulle is hardnekkig, maar EK sal hulle
nie verlaat nie. EK sal hulle her-trou, maar hulle moet getug word op ‘n manier
wat hulle nog nooit getug was voorheen nie en net diegene wat gespaar gaan word
sal diegene wees wat uitroep is, “Geseënd is HY [wie kom] in die Naam van
YAHUSHUA HA MASHIACH!” So vir die van julle wat sê julle is reeds in die Boek
van Openbaring 13, julle het geheel en al enige iets oorgeslaan te doen met die
Twee Getuies. (Openb.11) Want enige iemand wat van die Twee Getuies is gaan nie
‘n teken wys en sê, “Hier is ek, hier is ek” nie want hulle weet hulle is net in
sterflike liggame en hulle sal doodgemaak word. Hulle is nie vol dwaasheid soos
hierdie nie. Hulle weet net in ‘n bonatuurlike liggaam sal hierdie geopenbaar
word.
So julle wat diegene volg wat sê hulle is die “Twee Getuies” en spog hulle is
die ‘Twee Getuies” en die meeste besigtinge het op sosiale media en die geld
inbring omdat die mense bang is vir hulle, wee julle volgelinge van diegene wat
opgerig word vir een doel, om julle te mislei. MY Ware Getuies is die nederigste.
Hulle wil nie dat enige iemand weet nie en hulle wag vir ‘n teken en EK sal vir
hulle daardie teken gee en pasop, pasop wanneer EK vir hulle daardie teken gee.
Want dit is wanneer julle sal weet sonder ‘n sweepie twyfel.
Wat julle ookal doen, moenie hierdie nuwe inenting vat nie. Hoeveel van julle
het die Ebola plaag gesien, die vark griep, hoeveel van julle het geken, selfs
af tot by die Spaanse griep en tog was daar geen gedwonge inentings nie. Daar
was geen sprake van, “julle sal nie instaat wees om te koop of verkoop mits
julle hierdie kry nie. Julle sal nie insaat wees om te werk mits julle hierdie
kry nie.” EK sê weer vir julle die gesig maskers. EK sê nie dat mense daar is
nie siekte in hierdie wêreld nie, daar’s nie virusse in hierdie wêreld nie, dis
omdat dit ‘n gevalle wêreld is. Siekte en kwale het daar ingekom. EK het julle
gewaarsku vantevore dat julle voedsel vergiftig is, julle lug is vergiftig, die
einste klere wat julle dra het gif daarin. EK het julle gewaarsku vantevore om
te bid oor julle voedsel, bid oor wat julle drink, want satan het dit besmet.
Selfs dit wat julle dink is organies, dink aan wat is in daardie grond en wat
die bestraling steeds rond-om hierdie wêreld gaan van Fukushima. Dis nie gestop
nie.
Hierdie het niks te doen met wat hulle Corona wil noem nie. Dit het niks daarmee
te doen nie. Dit het te doen met die mens se onmenslikheid teenoor die mens.
Alles oor die mag, die 1%, die biljoenêrs, hulle het die geld, hulle het nie
meer geld nodig nie. Hulle soek beheer, satan soek beheer oor jou verstand, jou
liggaam, jou gees en jou siel. Om jou hel toe te vat! Maar nie MY babatjies nie,
nie MY Bruid nie, nie MY uitverkorenes nie, nie MY uitgesoektes nie. Want hulle
naam was reeds vooraf bestem en geskryf in die LAM Se Boek van Lewe en julle wat
die uitgewistes is in daardie LAM Se Boek van Lewe, dit was reeds gedoen voor
die grondlegging van die wêreld, julle moes net terugkom af na hierdie aarde toe
en alles hervertolk wat gedoen was. Want die oorlog het begin in die Hemel met
lucifer en dit eindig op aarde waar hy uitgeskop was en YAHUSHUA HA MASHIACH is
die KONING van KONINGS en HERE van die HERE, HY is HERE GOD ALMAGTIG en EK het
dit bewys net hier op hierdie aarde. EK sal dit weer bewys.
EK IS EL SHADDAI en julle wat MY spot en hierdie Profeet spot wat praat en sal
probeer om haar stil te maak, EK waarsku julle, julle het ‘n gees soos Korah (Numeri
16:31-33) EK gaan die aarde oopmaak. EK gaan julle lewendig insluk. EK gaan
julle verteer! Met ‘n vuur van MY woede! Raak nie MY gesalfdes aan nie, MY ware
gesalfdes, doen ook nie MY ware gesalfde Profete enige kwaad aan nie, want enige
wapen wat gevorm word teen MY ware kinders, niks daarvan sal voorspoedig wees
nie. Alles daarvan verdoem EK en almal van julle in die okkulte, al julle
rituele wat julle gedoen het, al die towerspreuke, beswerings, al die beheksery,
EK praat met kabbalah, EK praat met toorkuns, EK praat met voodoeïsme, EK praat
met satanisme, EK praat met elke vorm van die okkulte in die nuwe wêreld “godsdiens”
. MY kinders, en dit geld vir die sateliete wat julle probeer om hulle strale op
te spoor van hulle kop en julle giet julle energie-wapens op hulle neer om hulle
dood te maak. Om hulle te benadeel, om hulle op te spoor. Die Bloed van YAHUSHUA
HA MASHIACH sal hulle beskerm!
O, maar alles wat julle teen hulle gevorm het, elke wapen wat julle teen hulle
gevorm het sal terugkeer in julle eie gesig! Julle dink julle gaan die
verduistering gebruik in 2020 van Desember? Julle dink dat julle dit gaan
gebruik teen MY President wat EK gekies het? EK het die President Donald J.Trump
gekies in 2016 en het dit geprofeteer 5 maande vooruit en dis in ‘n video vir
almal om te sien terwyl EK vir Elisheva Eliyahu gesê het om dit [te] doen al is
dit riskant of ekstreem. En sy het MY gehoorsaam.
Mark Taylor sal EK mee afreken. Jy het “regerings” jy gebruik die
regering-inligting wat jy het en jy verander dit in “profesieë”. EK sal met jou
afreken later.
So EK het dit gevat wat oud is, 5de September 2009, en Elisheva jy het gebid en
huil en gesê, “is U klaar met MY? Gaan ek nie enige iets sê nie? Die mense wil
weet, wat moet hulle doen? Hoekom het ek nie ‘n nuwe Boodskap van U nie?’ En EK
laat jou bid vanaf die oomblik wat jy jou oë oopmaak vir die een wat jy noem die
President Donald J.Trump, want jy weet EK het hom gesalf, EK het hom aangestel
en EK het hom gekies en jy bid meer vir hom as enige iemand.
Jou fokus was gewees en jou bemiddeling was gewees om hom veilig te hou in alle
maniere en om te bewys dat jy gespreek het en jy sê, “ABBA YAH bewys dat U
gespreek het met al hierdie ander profete wat gesê het dat hy President sal bly
van die Verenigde State.” Want geen president het meer gedoen as wat hy gedoen
het nie en hy’t nooit iets gedoen om die mense leed aan te doen nie, maar hy
moet baie versigtig wees dat hy luister na groot pharma nou, en soos vir Fauci
en soos vir diegene in groot pharma wat hy dink hy gaan hierdie Operation Warp
[Speed] uitrol en die militêre diens gebruik om dit te doen en hierdie is wat hy
geproklameer het om die inentings te gee, wees versigtig nou. Wees versigtig wat
jy doen. Wees versigtig. Luister vir MY. Hulle wil die militêre diens minder
maak. China hou fyn dop en so doen jou ander vyande. EK het ‘n Profesie gegee
deur hierdie Profeet, in vyf verskillende maniere sou Amerika aangeval word. Nou
het EK genade gehad sover omdat herlewing eerste begin het in Amerika.
Hulle het meer evangeliste uitgestuur as enige iemand in die wêreld met die
Evangelie van YAHUSHUA HA MASHIACH sodat siele gered kon word en toe val hulle
so ver weg. En nou is dit so min en wyd versprei, dat Ikabot nou op hulle deure
is. (1 Sam 4: 21,22) MY GEES, MY HEILIGE GEES is nie welkom daar nie. ‘n Profeet
wat kom om te probeer om ‘n waarskuwing te gee vir ‘n pastoor word onmiddelik
verneder en uitgegooi. Wonder julle nie hoekom daar net Twee Profete is wat
voortspreek ten tye van Openbaring 11 nie? Een man en een vrou, een manlike
eggenoot en een vroulike eggenoot wat EK SELF in die huwelik bevestig en afbring
na hierdie aarde toe met ‘n bonatuurlike liggaam. Wonder julle nie? Waar is al
die ander profete wat profeteer op daardie tydstip? Hulle sal probeer om hulle
op te sluit of hulle sal hulle doodmaak net soos in die tye van ouds. satan wil
nie SY (YAHUVEH SE) ware Profete sprekende hê nie. Hy probeer hulle reeds
stilmaak en muilband. Hy het reeds mense wat hulle spot, maar EK het MY ware
Profete. So moenie dat enige iemand julle vertel daardie gawe het opgehou nie.
EK het die vyf ampte genoem en wanneer EK vir haar sê om haarself ‘n Apostel en
‘n Profeet te noem, is hierdie sodat vroue Apostels sal verrys. Want julle was
vertel dat julle nie een kan wees nie en o die dwaasheid van mans wat hierdie
vrou aftakel, hierdie leier van meer as 26 jaar op die Internet van ‘n
Internasionale Bediening.
EK het haar gewaarsku van die begin af “verag nie ‘n klein begin nie” in 1994 en
nou is dit 2020 en sy het ‘n kragtige, deur MY HEERLIKHEID en vir MY YAHUSHUA HA
MASHIACH Se HEERLIKHEID en die RUACH HA KODESH Se HEERLIKHEID alleen, ‘n
Internasionale Bediening in 52 verskillende tale en meer waarvan sy nie eens
weet nie. EK het vir haar openbarings gegee uit die HEMEL. Sy betaal die prys
hoe swaarder die salwing en EK sê vir jou Mikaiyah, jy weet dit reeds, jy het
reeds die storms herken wat sal kom vir jou maar is dit nie dit werd nie? Want
jy was reeds voorafbeskik voor die grondlegging van hierdie wêreld net soos sy
was. Net soos Jeremia 1. Lees dit.
EK het reeds getoets wie MY ware Apostels en Profete is, wat spreek vir MY en
onderrig en as ‘n evangelis en as ‘n pastoor. EK het hulle reeds gesalf om
hierdie te doen. En julle wat nie uitverkoop aan die musiek bedieninge nie,
omdat hulle behoort aan satan sonder ‘n uitsondering! Hulle het aanvanklik begin
deur MY te aanbid, en hulle het die wêreldse sataniste ingelaat in hulle kerke
in. O, hoe ver het julle geval Hillsong kerk. O, hoe ver het julle geval, julle
wat eens liedere van Heerlikheid gesing het tot MY. O, hoe ver het julle geval.
Hoekom sou julle satanistiese Justin Bieber en Selena Gomez eers julle deur laat
binnekom sonder om hulle te laat bekeer vir alles wat hulle gedoen het?! En
hierdie is net twee wat EK noem en pedofilie woed in die kerke en ja, die
Katolieke weet hierdie.
O, EK sê vir julle voorwaar dit kom tot ‘n einde. EK gaan vir MY SEUN YAHUSHUA
HA MASHIACH sê, “Gaan haal JOU Bruid.” Maar tot dan, vul EK julle met
bonatuurlike kragte, bietjie vir bietjie. Julle weet dit nie eens nie.
En wanneer hulle sê julle gaan gedwing moet word om ‘n inenting te vat, sal
hulle nie vir julle vertel dit gaan jou DNA verander nie, maar EK het julle
gewaarsku, EK het vir julle vooruit gesê moenie enige iets vat in die vorm van
‘n inenting nie. Vertrou MY. Vertrou MY, EK sal voorsien vir julle so seker as
wat EK het met Moshe in die woestyn met die Israeliete. Hoewel hulle geswerf het
vir 40 jaar alles omdat hulle nie alles waardeer het wat EK [ge]doen het nie.
Vertrou MY dat EK sal voorsien.
EK gaan nie vir julle vertel hoeveel poorte (portals) gaan oopgemaak word nie.
Wanneer julle dink dat julle nêrens het om heen te gaan nie het EK reeds gewys
vir Elisheva Eliyahu en een wat EK nie eens sy naam meer gaan noem nie want dit
is dit nie meer werd nie. Hy is nie meer hier nie. Maar sy het die poorte gesien.
EK gaan poorte oopmaak. En julle gaan in ‘n ander plek wees van veiligheid.
EK belowe nie hierdie vir almal nie. Julle wat sê dat julle MY SEUN YAHUSHUA HA
MASHIACH aanbid, dat HY julle HERE GOD ALMAGTIG is, HY is julle MESSIAS, bewys
dit dan. Want YAHUSHUA SELF het gesê, “hoekom sê julle julle het MY lief en
gehoorsaam MY nie?” HY het ook gesê “Waarom noem julle MY HERE en gehoorsaam MY
nie?” (Lukas 6:46)
Doen die beste wat julle kan om te gehoorsaam! Die sonde is nie net om te val
nie! Die sonde is gaan jy nie weer opstaan nie? Moenie bly op daardie grond nie!
Moenie bly in daardie as nie! Moenie rond-rol in daardie as van jou nederlaag
nie! Staan weer op! Kom op jou voete! Roep uit in die Naam van YAHUSHUA HA
MASHIACH en leer daardie gewyde Naam! Dis ‘n gewyde Naam! Noem HOM nie “Yeshua”
nie! MY Naam is nie “Yes” nie! MY SEUN se Naam was vernoem na MY en EK is YAH!
En selfs in die King James weergawe Bybel word EK genoem “YAH”! (Psalm 68:4)
Hoeveel keer moet EK dieselfde waarheid herhaal? Weer, oor en oor en oor. Israel
wil nie die Naam sê nie! Die Jode vrees die Naam! Hulle sê hulle “het te veel
eerbied vir die Naam van YAH”. Hulle het MY SEUN “lasterlik” genoem en hulle het
HOM gekruisig vir lastering omdat HY gesê het HY was die SEUN van YAH, nie “GOD”
nie die woord was “YAH”! Hierdie is hoekom EK hierdie Profeet verbied om enige
iets anders te onderrig en luister na geen profesie nie mits hulle sê, “in die
Naam van YAHUSHUA HA MASHIACH”. Dit beteken “YAH red!” en julle wat Hebreeus
ken, Hebreeus onderrig en selfs die Skrifte geskryf het in Hebreeus, van
verskillende weergawes, tog wil julle steeds MY SEUN, “Y-E-S-H-U-A” noem!
MY Naam is nie“Yes” nie. MY SEUN Se Naam is “YAHUSHUA,” “YAH red”.
HY is die BEVRYDER en selfs King James Bybel weergawe het HOM genoem “Emmanuel”
wat beteken dat Josef gesê het: “GOD is met ons!” Hy het die baba erken as “GOD
is met ons!” HY was beide GOD in die vlees! En GOD in die Gees! HY het gesê SY
VADER Se Naam was in die Hemel. HY het nooit vir Josef SY vader genoem nie. En
SY moeder was SY geboorte moeder, Myriam want sy het geboorte gegee deur die
geslag van Dawid maar SY Hemelse MOEDER is die RUACH HA KODESH! Die beeld waarin
Eva gemaak was!
Nou EK het julle al hierdie openbarings geleer uit hierdie Profeet wat spreek
wat so nederig is. Sy sal nie op Sid Roth gaan nie. Sy sal nie op enige van
daardie programme gaan nie! EK verbied haar selfs om haar gesig in ‘n video te
sit totdat Mikaiyah staan aan haar sy!
En wee julle wanneer julle hierdie twee Salwings sien bymekaarkom, julle sal
spyt wees julle het ooit een woord gesê teen hierdie Bediening of hierdie
Profeet of die een wat aan haar sy gaan staan wat ‘n manlike mede-leier sal wees
soos geen ander want die Salwing sal groter wees. Want sy het gevra vir die mees
gesalfde man op die aangesig van hierdie aarde en hy hou terug en sê, “Ek’s nie
die mees gesalfde nie.”
EK weet jy is nederig MY seun maar EK sê vir jou sy sal nie skik vir enige iets
behalwe die heel beste nie.
Die ander man wat hier was, was net hier vir ‘n tyd en ‘n seisoen want Mikaiyah
was nie gereed nie. EK noem hom Mikaiyah! EK gaan nie gee nie en EK gaan nie sê
of dit die regte naam is nie maar EK sê vir julle dit, EK het die storms bedaar
in sy lewe direk nou en dit is wat julle ook moet bid en neem enige twyfel weg.
Hy sal voltooi wat EK begin het. En die manlike mede-leier wees en die man van
Elisheva Eliyahu.
Hierdie bediening bereik nou miljoene der miljoene maar julle kan nie eens
begryp wat sal gebeur wanneer die twee bymekaar is nie. En o hoe sal hulle
Israel bereik!
So EK laat julle met hierdie Woorde nou dit wat oud was in 5 Sept. 2009 gee EK
nou net ‘n nuwe Profesie op hierdie datum van 7de Desember 2020!
En as jy nie biddend is vir die President van die Verenigde State, Donald
J.Trump nie, omdat hy die een is wat EK handgekose, gesalf en aangestel het – EK
het geweet wat EK in hom gesit het om in staat te wees om die ergste aanvalle te
weerstaan wat enige leier ooit ondergaan het- sal EK jou aanspreeklik hou as jy
stilbly. EK sal jou aanspreeklik hou. Net so seker as wat jy daardie baba
doodgemaak het in die baarmoeder as jy vir Biden gestem het, as jy vir aborsie
gestem het, het jy gestem vir dood. Jy het gestem vir babamoord! Jy het gestem
vir die dood van ‘n kind selfs 9 maande in die baarmoeder! Jy het gestem teen
die vryheid van godsdiens en die vryheid van spraak!
En al die ander lande rond-om hierdie wêreld, en ander nasies, neem kennis! Die
Woorde wat EK gespreek het vir die Verenigde State en Kanada – EK het julle
gewaarsku in ‘n Profesie, moenie volg in julle suster Amerika se voetspore nie,
nou het julle ‘n Trudeau (Eerste Minister van Kanada). Julle het in die
voetspore gevolg het julle nie? En nou roep julle uit vir genade.
EK praat met elke nasie rond-om hierdie wêreld, draai na YAHUSHUA HA MASHIACH
toe! Bekeer van julle sondes. EK is getrou om te vergewe. Draai weg van die
boosheid! Ontbloot die boosheid! Julle is nie van hierdie wêreld nie! Julle
beweeg net deur!
Wat julle ookal doen op hierdie aarde, hetsy dit is vir goed of boosheid, dit
sal jou volg voor die Oordeels-Troon van MY, YAHUVEH en YAHUSHUA HA MASHIACH!
So was dit gespreek hierdie dag op 7 Desember 2020, net drie dae weg van dit wat
genoem word Hanukkah, waar EK vir julle gesê het in die Profesieë om daardie
Sukkahs op te hou omdat julle ‘n verwekking het wat in Hanukkah was, van
YAHUSHUA HA MASHIACH, en HY is die LEWENDE MENORAH. HY is die LEWENDE OLIE. Lees
die Boek van Maccabees. HY was eerste daar.
En hoe kan julle ‘n geboorte hê wat julle vier, selfs as dit die verkeerde dag
is, 25 Desember, vir julle wat nie enigsins beter weet nie, EK vergewe julle. As
julle dit werklik eer as die geboorte van MY SEUN YAHUSHUA HA MASHIACH, vergewe
EK julle. Julle word aanspreeklik gehou vir wat julle weet. Net so seker as wat
sy aanspreeklik gehou was vir wat sy toe geweet het en wat sy nou weet.
Maar Sukkot was SY geboorte en jy kan nie ‘n geboorte hê sonder om die
verwekking te hê nie en die verwekking was bewys toe Johannes gespring het in sy
moeder se baarmoeder. Dit was SY nefie. En dit is hoekom julle weet, Hanukkah is
die tyd van die verwekking. En jy moet ‘n verwekking hê voor daar ‘n geboorte
is.
So hou daardie Sukkahs op! Sit jou Sukkah weer op! Tabernakel saam met YAHUSHUA
HA MASHIACH. Dit eer HOM grootliks! Dit eer MY, YAHUVEH! Dit eer die RUACH HA
KODESH wie die MOEDER van die SKEPPING is, die beeld waarin Eva gemaak was.
King James Bybel weergawe sê die HEILIGE GEES is ‘n “HY”, het die letter “S”
uitgehaal in Engels. Maar die Jode weet, maar hulle spreek dit nie, die rabbies
spreek dit nie, hulle laat dit aan hierdie profeet oor om dit te spreek.
SY (RUACH HA KODESH/HEILIGE GEES) is die MOEDER VAN DIE SKEPPING. EK het dit
voortgespreek en SY het die skepsels versier. Luister na Profesieë 89 en 90.
Lees hulle en sien vir julself. Wat verborge was is nou geopenbaar en EK gebruik
hierdie Aleph en Tav, RUACH HA KODESH HEILIGE VUUR Bediening. Dis die Laaste
Kans Bediening.
O hoeveel van julle was hierheen gebring vir een doel. En dit is vir Redding en
Openbaring. Sodat julle geseënd sal wees en gered sal wees. En die Bruid van
YAHUSHUA HA MASHIACH geopenbaar sal word.
Maar vir ander, hulle was hierheen gebring vir een doel, selfs as hulle goed
begin het, en op ‘n Heilige pad, het hulle satan toegelaat om hulle af te bring
op die onheilige pad en hulle was hierheen gebring vir oordeel. Jeremia 6:27-30.
(Dis ‘n) harde Bediening.
Maar EK weet wat EK ingesit het in Elisheva Eliyahu en EK weet wat EK ingesit
het in die nuwe manlike mede-leier wat sal staan aan haar sy vir die hele wêreld
om te sien. Ja, selfs in ‘n video want EK het nooit bedoel vir haar gesig om in
‘n video te wees nie want sy mag nooit in ‘n video wees alleen nie. En hierdie
het begin in 2009, die eerste keer toe EK vir haar gesê het om op YouTube te
gaan. EK het vooraf geweet hoe hulle dit sou probeer gebruik teen haar. En dit
is waar die oorlog begin het en wee diegene wat daardie oorlog veroorsaak het.
Maar julle sien hierdie Bediening was net voorspoedig. Want EK het ‘n tafel
berei voor haar in die teenwoordigheid van MY, EL SHADDAI, vyande!
EK sal die laaste lag hê. En EK speel met MY vyande, as julle wonder hoekom
julle nog lewendig is! EK speel met julle! EK tel die getal van julle asemteue,
wanneer daar niks meer sal wees nie. En EK ABBA YAHUVEH, EL SHADDAI, tel die
einste getal van MY vyande! Wat haar vyande is! En die vyande van die Bruid van
YAHUSHUA HA MASHIACH, en almal wat YAHUSHUA HA MASHIACH aanbid en dien!
Julle (vyande) vervolg hulle nou, maar EK is die EEN wat julle heel laaste
hartslag ken!
En almal van julle wat hierdie gedoen het aan President Donald J. Trump, al
hierdie Woorde is van toepassing op julle! Julle sal opgaan in die woede van MY
VERTERENDE VUUR! Spontane ontbranding is nie ‘n grap nie! Lees wat gebeur het
met Elia toe hy die vuur geroep het op die soldate wat gekom het om hom te
arresteer! EK het julle reeds gewys dit is waar! En sy het die salwing van vuur
want EK spreek voort uit haar mond! Wee julle! Wee jou Tatiana Harvey! Dit was
jy wat jou huis tot die grond toe afgebrand gehad het wat gedink het jy, die
voodoe koningin, sou haar doodmaak.
O sy het al die bewys op die verworpelinge se “Wall of Shame” van wat gedoen was
en wat vervloek was op haar vir 40 dae selfs het hulle haar probeer doodmaak met
hulle bonatuurlike kragte en dit tel nie eens die res van die hekse en die
okkultiese kragte rond-om hierdie wêreld nie.
Sy het ‘n Profesie gegee namens MY profeterend vyf maande vooruit dat President
Donald J. Trump die verkiesing 2016 sou wen en nou spreek EK hierdie voort. En
EK sê vir julle gebeds-bemiddelaars, julle staan in akkoord en julle stop nie
vanaf die oomblik wat julle jul oë oopmaak bid julle vir sy beskerming. Bid
julle vir sy seëninge. Bid julle vir die waarheid om ontbloot te word. Dit is
alles die begeerte van MY hart. EK wil vir Amerika vier laaste jare gee ten
minste. En as EK genoeg verbetering sien, sal EK ‘n ander daar insit wat sal –
as dit nie hy is nie, sal dit ‘n ander wees. EK gaan nie sê hoe om dit sal wees
nie. Dit sal die vyande veels te veel ontstel en Elisheva jy het genoeg op jou
tafel in wat jy reeds gespreek het en EK weet jy vra reeds vir MY, hoe in die
wêreld gaan ek hierdie doen! EK sê oppas vir die Totalitêre Diktatorskap, wat
toe was op 5de September 2009, is nou hier op 7 Desember 2020. En EK laat julle
met dieselfde Woorde.
(Vinnige Heilige Tale Asa Makaiyah! Asa Makaiyah! Asa Makaiyah!) Einde van Profesie
En so het ek dit gespreek hierdie dag nie wetend dat hierdie sou gebeur nie. Ek
was net aangesê om ‘n klein sinnetjie oor te lees wat veronderstel was om minder
as ‘n paar minute te neem. En die volgende ding wat ek weet kom die Profesie
waarvoor ek gewag het na vore as ‘n splinternuwe een om te kombineer met die ou
een want niks het verander nie.
En ek is net ‘n nederige kind, vegter, Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH. En ek wag
vir MY Geliefde YAHUSHUA om te kom! Soos ek weet die res van die Bruid wag. En o
my kosbare, kosbares, ek staan in akkoord met die vurige gebede en vas van die
regverdiges wat ons President Donald J. Trump bedek. Selfs al woon jy nie in
daardie nasie nie werp net jou stem in die Hemel soos ek het, dis meer effektief
maar as jy kan, gaan uit daarheen en stem in persoon, vir diegene in die
Verenigde State van Amerika.
En wanneer hy her-verkies word moet asseblief nie vergeet nie bedek mekaar ieder
en elke dag, die Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH in gebede en al diegene vir wie
hierdie Bediening ‘n seën is. Ek bedek almal van julle in gebed, dat al julle
behoeftes voorsien sal word, en ABBA YAHUVEH ‘n weg sal maak van ontvlugting
waar dit lyk of daar geen is nie en nie een haar op jul hoof leed aangedoen sal
word nie. Moenie daardie inenting vat nie. Moenie enige iemand toelaat om
boosheid in julle bloed te sit nie. Julle het die Bloed van YAHUSHUA HA
MASHIACH. Dit is beter om dood te gaan van enige virus as dit is wat hulle dit
gaan noem want ten minste weet julle jul volgende woning is die Hemel! Dis wat
ek te sê het.
Apostel Profeet Elisheva Eliyahu
Aan YAH EL SHADDAI, YAHUSHUA HA MASHIACH en die RUACH HA KODESH alleen al die
Lof, Eer en Heerlikheid, Ek het gespreek hierdie dag 7de Desember 2020. Skrifte:
Johannes 10:10
10 “Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. EK het gekom, dat
hulle lewe en oorvloed kan hê.” Maleagi 1: 2-3
2 “EK het julle liefgehad, sê YAHUVEH . Nogtans vra julle: “Waarin het U ons
liefgehad?” “Is Esau nie die broer van Yaákov nie?” sê YAHUVEH . “Tog het EK
Yaákov liefgehad,
3 maar Esau het EK gehaat en sy berge 'n wildernis gemaak en sy erfdeel aan die
jakkalse van die woestyn prysgegee.” Numeri 16:30-33
30 Maar as YAHUVEH iets nuuts skep en die grond sy mond oopmaak en hulle
verslind met alles wat aan hulle behoort, en hulle lewendig na die doderyk
afdaal, dan sal julle weet dat hierdie manne YAHUVEH verag het.
31 En toe hy al hierdie woorde klaar gepraat het, skeur die grond wat onder
hulle was,
32 en die aarde het sy mond oopgemaak en hulle verslind saam met hul huisgesinne
en al die mense wat aan Korag behoort het en al die goed.
33 So het hulle dan met alles wat hulle s'n was, lewendig na die doderyk
afgedaal; en die aarde het hulle oordek, en hulle het omgekom uit die
vergadering
Johannes 8:44
44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle
doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid
nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat
hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.
1 Samuel 4:21-22
21 maar die seuntjie Ikavod genoem en gesê: Weggevoer is die eer uit Yiesraél -
met die oog op die wegneming van die ark van Elohiem en met die oog op haar
skoonvader en haar man.
22 En sy het gesê: Weggevoer is die eer uit Yiesraél, omdat die ark van Elohiem
geneem is.
Lukas 6:46
46 En wat noem julle MY: Meester, Meester! en doen nie wat EK sê nie?
Psalms 68:4
4 Sing tot eer van Elohiem, psalmsing tot eer van SY Naam,vul die pad op vir HOM
wat deur die woestynvlaktes ry:YAH is SY Naam;en jubel voor SY aangesig! Jeremia 6:27-30
27 EK het jou onder MY volk as toetser gestel, as vesting, dat jy hulle weg kan
ken en toets.
28 Hulle is almal die oproerigstes van die oproeriges wat omgaan met
kwaadsprekery; koper en yster is hulle; hulle handel almal verderflik.
29 Die blaasbalk blaas hard; wat uit die vuur gereed kom, is lood; tevergeefs
hou hulle aan met smelt, maar die slegtes word nie afgeskei nie.
30 Hulle word genoem: Verworpe silwer; want YAHUVEH het hulle verwerp.