Yom Kippur, Dag van Versoening is die heiligste dag van die jaar en ‘n dag totaal toegewy aan GOD en gebed. Dit is tradisioneel ‘n vas dag. (Sien hieronder Lev 16:31). Vir Messiaanse Jode kan dit ‘n tyd van vreugde wees in die wete dat daar vir ons sondes versoen is. Andersins is dit tradisioneel om wit te dra, soos op Rosh HaShanah. Vir ‘n Messiaanse Jood of Christen, kan dit ‘n dag van vas wees en intersessie vir die Joodse mense en Israel in besonder. Vir die louwarm, is Yom Kippur ‘n herinnering dat Oordeelsdag naby is en VANDAG, elke dag is die dag van bekering en redding!
Die Dag van Versoening/Yom Kippur is Hoog Heilige Sabbat en geen werk moet gedoen word op hierdie dag nie. Dit is baie belangrik dat jy alles doen wat jy kan om hierdie Hoog Heilige Sabbat Dag af te kry. (Levitikus 23:26-27, Levitikus 16:3, Levitikus 16:29, Levitikus 16:2)
Word Wakker! Julle Wie Sluimer En in Geestelike Komas is!
Yom Kippur Boodskap!
Apostel Elisheva Eliyahu
13 September 2005
“Word wakker, julle wie sluimer, uit julle diep slaap waar sommige in
geestelike komas is! Ondersoek jou gedrag, bekeer van al jou sondes en onthou
YAHUVEH die Skepper. Onthou YAHUSHUA is die ENIGSTE Messias en net deur SY
gestorte bloed en SY lewe wat HY gegee het op Golgota kan enigeen vergifnis vir
hulle sondes hê en in die Hemel ingaan.”
Onthou dit is nie net genoeg om vergifnis te vra nie maar jy moet wegdraai van
jou sondes af. Dit is ware bekering en deur aksie agter jou woorde te sit.
Daar is ‘n Hebreeuse gewoonte om die shofar horing te blaas na die oggend diens
van Sabbat vir een hele maand voor Rosh HaShanah om ons wakker te maak vir die
nood om ons verstand, liggaam gees, en siel deeglik voor te berei vir die
Ontsaglike Dae van Oordeel wat nader kom. Yom Kippur die 10 dae van ontsag.
Onthou, Vandag is die dag van Redding, more mag te laat wees. Oordeel is hier en
Amerika word gebruik as ‘n voorbeeld deurdat hulle Israel verraai het en hulle
geforseer het om saam te stem met ‘n sogenaamde padkaart van vrede, deur mense
uit hulle huise te sit in Gaza en die Wes Bank. Nou is die grens oop waar die
vyande wie die Palestyne is wat belowe het om Israel te beskerm en in plaas
daarvan het tien duisende vyande Israel oorvloei deur Gaza waar dit eens op ‘n
tyd beskerm was deur die Israelitiese Troepe. Hoe Sharon kon glo dat die vyande
se kamp Israel sou beskerm is buite my wildste verbeelding. Watter volslae chaos
is daar nie nou nie. Daar is GEEN vrede wat daaruit sal kom nie.
Onthou die waarskuwings in die Bybel wanneer hulle sê Vrede, Vrede, sal die
einde kom. Amerika en al die nasies wat deelneem aan hierdie sogenaamde padkaart
na vrede, julle is verantwoordelik vir die Joodse bloed op julle hande. Israel
is nie veronderstel om weg te gee wat ons Skepper YAHUVEH gesê het hulle moet
hou nie. Hier is die treurige waarheid...YAHUVEH het dit nie weggeneem van
Israel af nie, Israel was verraai deur hulle eie leier, en Sharon het dit
weggegee uit vrees en intimidasie en gierigheid. Sharon, vir hoeveel stukke
silwer het jy jou eie mense voor verraai? YAHUVEH het gewaarsku deur die
profetiese boodskappe wat aan my gegee is, wat ek getrou was om voor jou te
plaas dat Amerika nie vir Israel verraai nie, of jy sal maai wat jy saai. En dit
geld vir die ander nasies ook.
Hoe enige iemand nie kan sien dat hierdie orkane die wraak van YAHUVEH is is
buite my! Lees julle Heilige Skrifte en sien vir julself. HY stuur SY wraak in
die storms, skuddings, vloede, hongersnode, droogtes.
Pasop Amerika, want julle het vir Terri Shindler Shavio tereggestel voor die
hele wêreld, haar geforseer om sonder kos en water te gaan en sy het gesterf op
die 13de dag as gevolg van julle harteloosheid. Julle het toegekyk hoe Orkaan
Katrina veroorsaak het dat mense sterf, veral in New Orleans, ‘n Moderne dag
Sodom wie se hoof godsdiens voodoo is, en okkulte in alle vorms insluitend
satanisme. Waarom het julle net omgegee toe mense verhonger het en sonder water
gegaan het vir 5 dae en alles gedoen wat jul kon om lewens te red in New
Orleans…en tog toegelaat dat ‘n onskuldige vrou ‘n verskriklike dood sterf van
dehidrasie en honger! Hoe min het enige iets gedoen om selfs sonder-ophou
wenende intersessor gebede op te lig vir haar onthalwe? Ek het julle gewaarsku
deur ‘n profetiese boodskap wat YAHUVEH gespreek het deur my HY het haar gebruik
om julle harte te toets en Florida jy sou betaal dat jy dit toegelaat het om te
gebeur in jou staat, en so sal al diegene wie Terri Shindler Shavio se bloed op
hulle hande het! Dit is nog nie verby nie, dit het net begin, so sê YAHUVEH!
Amerika, YAHUVEH het weer en weer gewaarsku om te BEKEER, want jy is soos ‘n
Nineve en is jou laaste kans gegee, en steeds deur al hierdie tragedie skud jy
jou vuis vir GOD YAHUVEH en sê ons sal net weer herbou. Het jy omgegee toe die
mense gehuil en uitgeroep het in Gaza en die Wes Bank in Israel terwyl hulle
geforseerd uitgesit is en uit hulle huise gedra is te midde van hulle gebede en
weeklaag? Het jy gehuil vir die verlies van hulle huise en besighede? Waarom
dink julle gee YAHUVEH meer om vir diegene wat huisloos is in New Orleans, en
die ander State wat geslaan is deur die Wraak van YAHUVEH? Dink julle regtig
YAHUVEH is tevrede om te sien hoe onskuldige vroue en kinders vermoor is op ‘n
daaglikse basis in Iraq en ander nasies wat nie saamstem nie as gevolg van
gierigheid?
Hierdie jaar was daar ‘n magtige shofar geblaas wat die mens gemaaktes oortref
het. Dit was die shofar van ons Skepper en VADER YAHUVEH wie ‘N MAGTIGE WIND
gestuur het in die vorm van orkane - “die storm wind wat SY opdrag gehoorsaam”
(Psalm 148:8) – om die ganse wêreld wakker te maak. YAHUVEH stamp SY voet in
woede op die aarde en dit skud in ‘n magtige aardbewing! YAHUVEH stort trane vir
geen bekering en Vloede kom en vernietig huise en maak mense dood! WORD WAKKER
MENSE EN BEKEER VOORDAT DIT TE LAAT IS! JULLE LEWENS EN SIELE IS OP DIE SPEL!
YAHUVEH is die GOD VAN VERTERENDE VUUR! SY woede is in YAHUVEH Se neusholtes en
HY haal asem oor die land en dit is aan die brand met SY VERTERENDE VUUR!
Terselfdertyd is hierdie Bediening, genoem 'Amightywind' nou vir 10 jaar op die
Internet, onder hewige aanval omdat hulle opstaan vir gehoorsaamheid aan die
gebooie en Heiligheid, en ek word beskuldig van die siekste leuens reguit uit
satan se mond uit satan se diensknegte se monde, om te probeer om my van fokus
af te kry en myself en hierdie bediening te verdedig.
Sataniese kultusse wat kom vermom as Christen, maar nie Christen is nie, hierdie
mense is gevul met legioene van demone! Hulle het probeer om hierdie bediening
te infiltreer en nou omdat hulle misluk het is hulle woedend en weet dat hulle
nie hierdie bediening kan stop nie, so hulle probeer om my moeg te maak deur te
probeer om by te hou met elke nuwe leuen en leuenaar wat hulle stuur. Ek was
lank gelede vertel dat ek moet wees soos Nehemia en nie afkom van die muur af
nie, maar aan te hou om die profetiese boodskappe wat aan my gegee is te preek.
Ek probeer hard om dit te doen.
In YAHUSHUA Se Naam sal enigeen wie se naam geskryf gevind is in die Lam se Boek
van Lewe herken dat die stem wat voortspreek vanuit hierdie Bediening en
Bedienaar se mond Heiligheid is en sal bestraf en herken en weier om te luister
na enige leuens gestuur van satan met een doel om hierdie Profeet in diskrediet
te stel sodat jy dan die profetiese boodskappe sal ignoreer wat aan my gegee is.
Onthou selfs YAHUSHUA was beskuldig deur satan se menigtes. Ek ignoreer hierdie
leuens, vir diegene van julle wie wonder of enigiets daarvan waar is, is dit dan
beslis duidelik dat jy nie ‘n verhouding het naby genoeg aan YAHUVEH en YAHUSHUA
om te herken wat Heilig is nie en wat nie Heilig is nie. Ek stel voor jy val op
jou knieë en bid tot YAHUVEH om jou te vergewe en kry ‘n verhouding sodat jy die
waarheid kan onderskei!
Orkane word meer populêr genoem “natuur rampe”." Maar enige een wie gewillig is
om ‘n dieper kyk te gee kan die Goddelike woede en Oordeel sien in die oog van
die orkaan genoem Katrina en ook Rita, onder andere. Die boodskap is duidelik
vir die hele mensdom en veral vir die Joodse Mense. "WRAAK IS MYNE Sê YAHUVEH,
EK SAL TERUGBETAAL!" Israel daardie boodskap gaan vir julle ook, want hoe min
van die Joodse Mense lewe waarlik meer Heilig! BEKEER ISRAEL, WORD DAARDIE
HEILIGE NASIE WAT YAHUVEH BESTEM HET VIR JULLE OM TE WEES!
Ons kom saam in die wêreld in gebed vir diegene wat steeds gered kan word deur
die gestorte bloed van YAHUSHUA en wie se lewens en huise herbou kan word as
hulle herbou terwyl hulle staan op die Vaste Rots wie YAHUSHUA is en nie op die
sinkende sand wat Onheiligheid en ongehoorsaamheid is nie. Ons sien uit dat die
ganse wêreld betyds wakker word om YAHUVEH te stop om geforseer te word om weer
SY woede te stuur teen die ongehoorsames. Die mense wie waarlik vir YAHUVEH en
YAHUSHUA dien en aanbid, HULLE eerste stel in hulle lewens en liefde, en tog
hulle huise verloor het en hulle geliefdes, weet dat julle geliefdes in die
Hemel is waar julle hulle een dag sal sien, en julle huise kan herbou word. Maar
YAHUVEH wil nie hê jy moet soos ‘n LOT wees en weer in Sodom herbou nie! YAHUVEH
het dat jy geforseerd verwyder was om jou die wakker-word shofar blaas te gee. "Vlug
uit Sodom voordat dit te laat is!"
Daar is altyd party regverdige mense wat sterf saam met die heidene. Om mense te
troos wie geliefdes het wat lief was vir YAHUSHUA en hulle wonder hoekom dit
gebeur het? Dit is omdat julle geliefdes terwyl hulle in hierdie state en nasies
is, wat ‘n voorsmaak van YAHUVEH Se woede beleef het, hulle werk hier op aarde
afgehandel het en nou is hulle in die Hemel, ‘n baie beter plek waar hulle nie
langer swaarkry nie.
New Orleans, hoe durf jy ‘n Mardi Gras parade skeduleer! Het jy nog nie geleer
dat YAHUVEH nie bespot sal word nie! Waar is die gees van bekering en wegdraai
van boosheid? Weet julle nie dat wraak MYNE is nie, sê YAHUVEH! YAHUVEH brul van
Woede! HY brul deur die Orkane, stuur ‘n Magtige Wind om SY wraak te bring en ‘n
wakker-word oproep tot bekering. Hoe min luister. Die meerderheid skud hulle
vuiste na die Hemel in woede in plaas daarvan om hulle siele te ondersoek en te
vra waarom die Skepper so kwaad is? YAHUVEH SE WOEDE het net pas begin om rondom
hierdie wêreld gevoel te word! Dit is maklik om oorlog te verklaar oor mekaar se
nasies, maar hoe sal hierdie wêreld die woede weg veg en oorlog wat gestuur is
van die Hemel en ons Skepper YAHUVEH SE EIE HANDE!
Die ergste kom nog. Kyk uit in 2006 want dit sal ‘n jaar wees soos geen ander
tot dusver. Vryhede is weggevat van inwoners alles as gevolg van vrees! Nooit
sal daardie vryhede weer herstel word nie. Die gekke is nou in beheer van die
asiel wat die regerings van hierdie wêreld is! Bekeer vandag, en draai weg van
jou sondes, smeek vir genade in die Naam van YAHUSHUA. Vas en onthou op YOM
KIPPUR die prys wat ons geliefde YAHUSHUA moes betaal sodat alle sondes deur SY
gestorte bloed weg gewas kon word! Moenie jou redding as vanselfsprekend aanvaar
nie. Moenie aanneem dat jy beskerm sal wees van die woede van YAHUVEH nie!
Ek, [Elisheva] het gehoor my geliefde Abba YAHUVEH BRUL, hoorbaar BRUL, maar
wees verseker HY het my vertel dat HY brul net voordat HY SY vyande verslind. As
jy liefdevol en gehoorsaam is en hard probeer om Heilig te lewe en YAHUVEH en
YAHUSHUA eerste te stel in jou lewe en liefde op alle maniere, sal YAHUVEH jou
nie verslind nie. Maar sondaars wie nie omgee nie, pasop, YAHUVEH kom agter jou
aan en HY is vol Woede en raserny en die storms en skuddings en vloede wat jy
tot dusver gesien het is niks in vergelyking met wat gaan kom van die Hemel baie
vinnig!
O, perverse wêreld, wat sal jy doen wanneer YAHUVEH kom Brullend agter jou en HY
verklaar oorlog vanaf die Hemel? BEKEER VANDAG, DIE KONINKRYK VAN DIE HEMEL IS
OP HANDE! MORE MAG TE LAAT WEES Dit is waar satan kom ook as ‘n brullende leeu
soekende wie hy mag verslind maar hy kan alleenlik vervals. YAHUSHUA het alreeds
vir satan verslind by Golgota en deur YAHUSHUA SE NAAM EN BLOED HET ONS NOU DIE
OORWINNING!
Apostel Elisheva Eliyahu
Profesie 75
"Waar jou geloof is daar sal jou Pasga wees! Jy behoort te vas op Yom Kippur, jouself verneder voor EK, YAHUVEH en vas vir die boosheid in jou land sodat jy gespaar sal word wanneer dood MY vyande besoek wie hulself stel teen alles wat HEILIG is. Is dit regtig te moeilik? EK GEE VIR JOU HEILIGE FEES DAE om te fees en te vier met die uitsondering van YOM KIPPUR, DIE DAG VAN VERSOENING wanneer jy behoort te vas en die prys te onthou wat YAHUSHUA betaal het vir jou sondes. Is dit regtig te moeilik vir jou om van die HEBREEUSE HEILIGE DAE te leer?"
Psalm 31:17-19
HERE, laat my nie beskaamd staan nie, want ek roep U aan;
laat die goddelose beskaamd staan, laat hulle verstom in die doderyk!
Laat die valse lippe stom word
wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige.
o, Hoe groot is u goedheid
wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U
skuil,
in teenwoordigheid van die mensekinders!
Profesieë
Profesie 58
Ek was aangesê om die mense te waarsku dat ‘n groot geestelike gebeurtenis gaan plaasvind en dat dit in die fisiese ryk sal manifesteer rondom die Sabbat van Rosh Ha Shanah die Joodse datum wat die Rabbies daar gestel het wat 17-18 Sept. is tog voel ek in my gees dat die datum nie reg is nie. YAHUVEH het my aangesê om vir die mense te sê dat hulle die dae naby 14 September, se Sabbat moet dophou, ek voeg ook by dat julle kyk wat gebeur op Yom Kippur die Dag van Versoening of die 10 dae van ontsag, 1 dag van vas en berou oor ons sondes. Yom Kippur is die Hoogs-heiligste dag, en as julle dink dat net die Jode hierdie dae moet eer is julle verkeerd. Want jy is ‘n Jood wanneer jy vir YAHUSHUA as jou God en MESSIAS aanvaar, YAHUSHUA is Koning van die JODE. Wat HY Heilig gehou het moet ons vier as Joodse Hoog-Heilge Dae en feesdae. Moet ons nie ons Redder se voorbeeld volg nie?
Profesie 62
Sê vir die mense, skree dit van een uithoek van die aarde tot die ander, MY SEUN KOM! Die Koning van die Konings, die Here van die Here! Sê vir hulle, MY Kinders, bekeer die Koninkryk van die Hemel is op hande, val op jul aangesigte op hierdie Yom Kippur dag. Val op jul aangesigte in die geestes-ryk; sien julself plat op jul aangesigte want die Koning kom!
Profesie 63
Op hierdie dag van Yom Kippur, 2002, praat EK met Israel en EK sê vir hulle EK hoor julle gebede van bekering, vraend na MY vergifnis. EK sien julle vas. EK voel julle vrees terwyl julle besef dat julle sondes ‘n stank is vir MY neusgate. O Israel, julle weet “EK IS” Adonai en EK sal julle oordeel vir die werke van julle vlees. O Israel, julle weet daar is geen bloed offer nie. Julle verlang om daardie tempel met mure te bou sodat julle weereens offers van diere kan bring vir die kwytskelding van sondes, waar julle hoë priester hardop kan uitroep vir genade, maar tog weier julle om die geskenk te aanvaar wat EK aan julle gegee het, ‘n tempel sonder mure gevul met die RUACH ha KODESH, gevul met MY liefde en genade, MY wonderwerke en MY oordeel. ‘n Tempel nie gebou met mensehande nie, ‘n perfekte, Heilige, sondelose tempel. SY Naam is YAHUSHUA. MY Naam [YAH] is vervat binne-in SY Naam. Die krag is in SY Gewyde Naam, die krag is in ONS Gewyde Name.
Profesie 75
EK, YAHUVEH, gee my Babatjies, Bruid, Uitverkorenes en noukeurig Uitgesoektes, diegene wat voed op MY Geestelike Vleis om te eet en herken EK, YAHUVEH, spreek voort uit MY Diensmaagd en deur haar EK gee hierdie mandaat vir julle. Julle moet al die Joodse Heilige Fees Dae vier en die komende dae van Sukkot ter herinnering dat julle net leef in ‘n Tydelike Woonplek. Die aarde is julle tydelike woonplek totdat julle huis toe kom Hemel toe. Jy is slegs 'n reisiger wat deurbeweeg totdat jy die werk uitgevoer het waarvoor EK jou gestuur het aarde toe om te doen. Vernietiging kom na hierdie wêreld toe, daarmee saam dood en siekte en weer-rampe gemaak deur die mens wat God-speel. Julle moet hierdie Sukkot hou al het julle dit nog nooit voorheen gevier nie. Julle moet al die komende Heilige Dae hou. Waar jou geloof is sal jou Pasga wees. Julle moet vas op Yom Kippur, jouself verneder voor MY, YAHUVEH, en vastend vir die boosheid in julle land sodat julle gespaar sal word wanneer die dood MY vyande besoek wat hulself stel teen alles wat Heilig is.
Profesie 101
Hou op om die RUACH ha KODESH te toets, hou op om MY Gees te bedroef. Hierdie wêreld staan nou op die rand van 'n afgrond, die afgrond is die Groot Verdrukking. Roep YAHUSHUA ha MASHIACH nou aan terwyl daar nog tyd is. Onthou op Yom Kippur, gedurende hierdie 10 dae van Ontsag onthou, EK hoor slegs die gebed van die nederige van hart. Moenie selfvoldaan wees in jou eie verlossing nie.
Profesie 115
Kanada, EK het jou gewaarsku, moenie in jou suster Amerika se voetspore volg nie en nou loop julle in ‘n eenheid.
Dit is die Woorde wat EK op hierdie Yom Kippur moet spreek. Julle gaan dinge sien wat julle liewer nie wou sien nie, julle sal dinge hoor wat julle nie sal kan glo nie - want satan se diensknegte hardloop onbeheersd rond. Daar is nie ‘n kerk, daar is nie ‘n organisasie, daar is nie ‘n besigheid, daar is nie ‘n sinagoge, daar is nie ‘n regering - waar satan se diensknegte nie is nie.
Profesie 116
Wandel in Heiligheid sodat satan julle nie kan beskuldig nie. Wandel in heiligheid sodat julle nie enige skande op die naam van YAHUSHUA ha MASHIACH bring nie.
MY ore is op ʼn spesiale manier oop, [Elisheva] jy het dit weer gesê toe jy gebid het. Dit is asof jy ʼn speld kon hoor val toe EK sien julle bely enigiets wat MY nie behaag nie, want hierdie is ʼn spesiale dag vir almal wat Yom Kippur waarneem. Soos wat elke versoek in julle gebede voor MY gebring was, het MY woede terselfdertyd die aarde geskud. Net soos in die outyd met Moses, was die kinders van Israel beskerm en hulle wat ʼn ander skepper aanbid het, was nie. Niks het verander nie. EK sal hulle seën wie vir MY ʼn seën is. EK sal hulle vervloek wie vir MY ʼn vloek is, en so het EK vandag gespreek, julle ABBA YAHUVEH.
Profesie 138
So voor Yom Kippur sal die Woord aan julle gegee word en jou ma en pa is in ooreenstemming daarmee. En hulle het gebid en ‘n onderwerp bespreek wat tot dusver die moeilikste was. Want jou ma sukkel om die Profeet wat praat af te sonder, maar dis vir jou eie beswil. [Wat] as niemand jou sê dis verkeerd nie? Leer die ouer jou nie tussen reg en verkeerd nie? En nou het jy dit gehoor hierdie dag.