Purim word gevier op die 14de dag van die Hebreeuse maand Adar (Adar II in skrikkeljare wat elke 2 tot 3 jaar plaasvind)