Migael die Heilige Aartsengel het na my toe gekom, saam met ander engele, en oor my bed gestaan my wakker gemaak. Ek was in 'n baie hewige stryd vir 3 dae, uitgeput, toe sien ek Heilige Engele langs my staan. Migael se vlerk het gehang oor die bed en ek het my hand uitgesteek om dit aan te raak en dit gestreel tussen my twee vingers soos 'n kind sou, verwonderd oor die sagtheid van die vlerk, en skoonheid van die juwele wat geskitter het deur dit. Ek was verstom toe ek Aartsengel Migael se vlerk aangeraak het. LOOF YAHUSHUA ons MASHIACH!
Ek was ook 'n boodskap gegee van die ander Heilige Engel. Hy het met my gepraat en gesê, "Almal in die Hemel juig en berei voor vir die Bruid van YAHUSHUA!" Die volgende keer wat die Engel my besoek sal wees om my te vertel wanneer YAHUSHUA kom vir die Bruid (aangesien ek die Ringmaagd is van YAHUSHUA sal ek weet, net soos die een wat roep gedoen het met die gelykenis in die 5 wyse maagde)! Ook het die Heilige Engel my vertel dat YAHUSHUA wil hê ek moet geboorte gee aan 'n nuwe tak van die Bediening en dit moet genoem word "YAHUSHUA'S demon Stompers."
Hulle moet "Heilige Gebed Vegters wees soos geen ander" (en as 'n groep bedek hulle hierdie bediening in gebed 24 uur per dag in verskillende tyd sones en individueel bid elkeen vir een uur per dag of meer). Ons noem hulle ons geestelike seuns en dogters en is baie lief vir hulle! Ons YDS voorste line gebed vegters is baie gesalfde Heilige gebed vegters hulle weet hoe om geestelike oorlog te voer en hulle gee alle Lof aan YAHUSHUA ons MASHIACH. Ek is geëerd om Momma R.m. genoem te word deur hulle selfs al is ek net 25 jaar oud, LOL.
Uittreksels van ‘n Mei 2005 Radioprogram
Dae Na die Geboorte van die YDS
YAHUSHUA HA MASHIACH seën julle en al die luisteraars ook.
Wel, hier is wat dit is, julle weet, julle het vir my gebid, mense oral oor die
wêreld—het nie eers die aanvalle verstaan wat hierdie Bediening—dis die Alef &
Tav AlmightyWind RUACH HA KODESH Vuur Bediening, wat ‘n mondvol is op sigself;
maar ons is ‘n Messiaans Joodse Bediening wat die Joodsheid onderrig van
YAHUSHUA, so ek sê SY NAAM is YAHUSHUA, soos julle doen.
Dit gebeur met die meeste Heiliges, diegene wat luister op hierdie oomblik en
hulle het gewonder waarom skielik lyk dit asof hulle party gevegte verloor waar
hulle gewoonlik in staat was om hulle te wen—en ons is op ons aangesig voor
YAHUVEH & YAHUSHUA 24 uur per dag, roep uit vir bevryding in verskillende areas.
Die meeste Heilige mense is op die oomblik onder aanval, en toe ek vir YAHUSHUA
gevra het waarom, want op 20ste Mei—letterlik vir my ‘n Woord gegee waaraan ek
vasgehou het, maar jy sien die duiwel en hierdie is wat ek wil hê mense moet
verstaan—satan het net gelê en wag en sê aha, nou het ek haar.
So sonder om te weet—ek weet steeds nie wat gebeur het nie—al wat ek weet is ek
het gekom onder intense, intense aanval en mense oral oor die wêreld het begin
bid, en iets goeds het daaruit gekom [24ste Mei] want dis "YAHUSHUA'S DEMON
STOMPERS!" En dit was die geboorte van ‘n bediening [aangekondig die volgende
dag] op 25ste Mei en "hulle is"—YAHUSHUA het my vertel, "Hulle is die spesiale
elite magte."
En as mense wat luister glo hulle behoort tot daardie spesiale elite magte—hulle
is daardies wat in die gesig van satan kan kyk, en nie hardloop nie! Want deur
die BLOED & die NAAM VAN YAHUSHUA HA MASHIACH, HET ons die outoriteit om daardie
demons te TRAP! Oukei?!
Wat dit is—is, al wat ek weet is oral oor die wêreld het mense vir my geskryf en
sê, "Ek sal bid vir jou," Ek het nie eers nodig gehad om op [enige manier] op
die foon te gesels dae gelede nie. En hulle het gesê, "Ek sal bid vir jou, maar
ek sê vir jou, ek is onder die mees ekstreme aanval" en hulle het gesê,"Ons het
nog nooit sulke aanvalle geken nie." Hierdie was—nooit, ek het nog nooit [sulke
aanvalle] geken nie—ek wou net bedien, maar daardie is buite die onderwerp.
Die hoof ding is die demoniese aanval was so ekstreem en ek het dit nog nooit
soos dit gesien nie, en mense het vir my geskryf, "Ja, ek sal bid vir jou" en
dan die volgende ding wat ek weet, sê hulle, "Asseblief bedek my. Wanneer ek vir
jou begin bid, kom ek onder hewige aanval," skaars moontlik om [Lag] 'mank van
die voorste linies af' sodat iemand kon bedek, jy weet.
Nou beter die spesiale elite magte opstaan. Diegene wat is—sien, jy kan nie net
sê jy is spesiale elite mag en [tog] bang wees om satan in die gesig te staar
nie want die Bybel sê moenie onkundig wees oor satan se planne nie (2 Kor 2:11)—jy
beter Heilig wandel! Jy beter doen wat jy sê! Amen!
En hulle is die Bruid van YAHUSHUA HA MASHIACH! Hulle is Openbaring 14 [& 7].
Hulle is daardies wat YAHUSHUA gaan terugkom voor wanneer HY kom en hulle is—spesiale
elite magte en moenie dink satan ken nie hulle name nie want op hierdie oomblik
fokus hy in op hulle, maar mense, ons het die oorwinning want ons is meer as ‘n
oorwinnaar deur YAHUSHUA HA MASHIACH, ons HERE, ons MESSIAS, ons KONING VAN
KONINGS (1 Tm 6:15; Op 17:14; 19:11-16)!
HY kom, maar daar is oorlogvoering wat eers gedoen moet word! Ons moet gewillig
wees om te wees soos ‘n Dawid en agter Goliat aangaan [geestelik] en KAP die
Goliat se kop af! Jy weet wat?
Hierdie is die grootste—hierdie is wat so vreemd is. Julle weet wie—die mense
wat luister die meeste is nie in Amerika nie? Jy weet die grootste siele wat
gered word wat kom na ons Bediening werf toe—hulle is van Indië, hulle is van
Afrika—hulle is Indonesië, hulle is Finland, hulle is Hong Kong—ons het so, so
baie mense wat gered word in Hong Kong— droom na droom van gaan na ‘n troue in
Hong Kong. En ons het die mees getroue vennote in daardie ver afgeleë plekke. Jy
verstaan?
Ons is lief vir julle. Ek is lief vir almal van julle wat vir my uitnodigings
aangebied het om te kom.
O! Ek moet vir julle nog ‘n Woord gee! Ons was ‘n Woord gegee en daardie is oor
die Bruid van YAHUSHUA. Julle weet dit is alles oor Ester. Ester het gedink
dat—sy het regtig nie geweet tot die laaste oomblik dat sy waardig was om die
koningin genoem te word nie, totdat hy daardie septer afgehaal het. Daar was—baie
wat voorberei was om koningin te wees. Onthou?
Weereens, die Bruid van YAHUSHUA is soos Ester. Reg so? En waaroor dit alles
gaan—ons word voorberei op hierdie oomblik.
En HY het hierdie gesê—HY het hierdie gesê [aan al die Bruid], "Julle word
getoets op hierdie oomblik. Sal julle lojaal bly aan MY selfs wanneer ek julle
nie toelaat om elke geveg te wen nie? Sal julle lojaal bly aan MY wanneer ek pyn
toelaat om op jou liggaam te kom wat so erg raak—" Oukei? En daardie was waaroor
dit alles was, is lojaliteit.
En ons word getoets op hierdie oomblik—en as ons, die Bruid van YAHUSHUA HA
MASHAICH, getoets word, hoeveel te meer die ander (1 Pt 4:12-19)?
[Job was getoets met sy 'vriende'], Ek noem hulle "Job troosters." Ek het nie
een van die Job troosters nodig nie, dankie [Sarkasme] want daardie was nie
vriende nie. En hy het opgeëindig deur te moes bid vir daardies want hulle het
gekom onder die toorn van YAHUVEH vir die dinge wat hulle gesê het teen hom.
Hier’s nog ‘n waarskuwing wat HY my gegee het gedurende hierdie tyd, en daardie
is dit, HY het gesê, "Daar sal geen Jonas wees nie. Daar's geen Jonas in hierdie
spesiale elite magte nie," en HY het gesê, "Lees oor Jona."
Julle sien Jona wou dit doen op sy eie manier. Jona het gesê ek weet reeds wat
jy gaan doen GOD, en as ‘n Profeet wil ek nie daarnatoe gaan nie en blah, blah,
blah. Reg? Jonas sal aandring om dit te doen op hulle eie manier.
Wel ek was regtig verbaas terwyl ek die boek van Jona gelees het en ek het besef
dit het nooit gesê wat het gebeur met Jona nie. Dit het nooit—ek weet nie eers
of ons vir Jona sal sien in die Hemel nie. Weet jy wat is die einde van Jona?
Want ek weet nie.
Ek weet hierdie. Ek weet hierdie sonder enige twyfel, want nie alleenlik het HY
dit geprofeteer deur my nie, maar ek het droom na droom gehad en [ander
bedienaars] ook. Ek weet ons GELIEFDE YAHUSHUA HA MASHIACH kom terug op ‘n Rosh
Ha Shanah; ek weet nie watter een nie.
Ek weet dit sal wees vir diegene wat SY Bruid is: diegene wat getoets is in die
vuur; diegene wat SY magtigste vegters is; diegene wat bereid was om ALLES neer
te lê op die offer altaar en selfs sê, "As dit my tyd is, neem my lewe. Ek's
gereed om huis toe te gaan"—want jy sien, daardie is die eind resultaat; jy en
ek, ons werk net ons weg Huis toe.
Ons moet die werk doen wat ons geroep is om te doen en die mense wat ook luister—
ons is almal na die aarde toe gestuur om ‘n werk te doen, [‘n roeping]. En ons
liggame gaan verander. Ek weet nie of dit hierdie Rosh Ha Shanah nou is nie!
O ek gaan op my knieë wees, smekend en pleitend en biddend— en ek bid dat julle
saam met ons is op hierdie Rosh Ha Shanah want dis waar ek is: Elke Rosh Ha
Shanah, [sê] ek, "O asseblief YAHUSHUA, kom, kom." Jy weet!
Maar ek weet hierdie. Ons gaan ‘n verheerlikte liggaam hê—daar gaan wees... As
ek mag, baie vinnig, net hierdie sê en dit is engele het na my toe gekom soos ek
vertel het ... hy het [my stemboodskap] onder die Salwing as hy dit gehou het op
sy [antwoord] masjien.
En engele het na my toe gekom op 24ste Mei. Ek het die vlerke aangeraak van ‘n
engel! Die engele het gekom om ‘n boodskap te gee. Ek wil vir julle vertel wat
die engele se vlerke is—baie vinnig. Hulle was vergul in goud. Hulle was so sag.
Hulle was—het gelyk asof hulle juwele het wat net uitstraal van hulle af. Ek het
die vlerke aangeraak van ‘n engel en daar was [‘n Salwing vir al die Bruid van]
heling in die vlerke!
En die engele se boodskap is hierdie: Mense iets so GROOT is gereed om te gebeur.
Vir diegene van ons wat Heilig is. Die gety gaan draai! Daar is ‘n nuwe Salwing
wat kom! Dit is—daardie gaan ‘n Salwing wees wat ons vir YAHUVEH & YAHUSHUA voor
gaan loof want ons HET die OORWINNING!"
So moenie opgee nie!
Ons is saam in hierdie! Een van ons kan dit nie alleen doen nie. HY stuur altyd
SY disippels uit twee by twee, maar nou het ons nodig om saam te kom in die NAAM
VAN YAHUSHUA HA MASHIACH! ABBA YAHUVEH ons vra in die NAAM VAN YAHUSHUA HA
MASHIACH vir oorwinning!
Vir iedere en elke persoon wat luister HEMELSE VADER—diegene wat neergeslaan is,
[neer] getrap! Wie[ookal voel of] dink dat satan op hulle getrap het. Wel NOU is
die tyd VADER vir ons om op te staan van [daardie grond & op] ons voete en nou
is die tyd vir ons om te wees "YAHUSHUA'S demon Stompers"!
In die NAAM VAN YAHUSHUA HA MASHIACH deur die GESTORTE BLOED VAN YAHUSHUA HA
MASHIACH, HET ONS DIE OORWINNING!
Oorwinning oor siekte in die NAAM VAN YAHUSHUA! Oorwinning oor finansiële
verliese en armoede! Oorwinning oor die duiwel—op elke manier wat hy ons kan
slaan—ons het die oorwinning!
En ons dank U ABBA YAHUVEH op hierdie oomblik, want dit is die Salwing wat die
jukke en bindinge breek (Jes 10:27)!
Laat die [Heilge]Veldbrand Salwing van die RUACH HA KODESH oor ieder en elkeen
kom van diegene wat luister en wat Heilig is op hierdie oomblik en wat uitroep
het vir ‘n groter Salwing!—want hierdie is my gebed; ek vra nie vir meer wysheid
van hierdie wêreld nie. Ek vra vir—ieder en elke dag wat ek lewe op hierdie
wêreld—[ek vra] ‘n groter Salwing van die RUACH HA KODESH/DIE HEILIGE GEES.
Daarin lê ons oorwinning in die NAAM VAN YAHUSHUA HA MASHIACH. Daardie is ons
enigste wapen: DIE NAAM, DIE BLOED VAN YAHUSHUA & SY SALWING. En daardie is my
gebed vir almal wat luister.
Asseblief skryf vir my. Laat my weet of jy deel is van die spesiale elite magte.
ONS HET MEKAAR NODIG! En ek sal regtig daarna uitsien om van julle te hoor want
ek wil graag weet waar die Heilige Bruid verstrooi is oor hierdie wêreld. Waar
is julle? Ons het julle nodig. Ons het mekaar nodig op hierdie oomblik.
2015 Uitroep van Liefde vir die YDS
[Dis] 24ste Mei [2015] en ek wil net graag ‘n uitroep gee—ek wil ‘n uitroep gee van liefde vir die kosbare "YAHUSHUA'S demon Stompers." Ek wil vir julle vertel hoe baie ek elkeen van julle liefhet en waardeer. Julle gesigte is nie voor die publiek nie. Sommige van hulle is, maar die meeste van julle is weggesteek.
Julle is so kosbaar en sonder YAHUSHUA wat julle oprig, en die Heilige engele bring om vir my die naam te gee van die mees Heilige gebed intersessors, ek regtig, met my hele hart en siel glo, as dit nie was vir julle nie, as dit nie was vir die Heilige gebed bedekking nie, sou daar geen Bediening wees op hierdie oomblik nie.
Hoe Het dit Alles Gebeur?
As gevolg van ‘n gebrek aan tyd was dit nie vir Profeet Elisheva moontlik om
al die besonderhede te kon inpas in die laaste opnames nie, so sy het gevra dat
die volgende oorvertel word vir die 2020 herdenking feesviering namens haar deur
‘n dogter wat deur hierdie geestelike ondervinding gegaan het saam met haar op
die tydstip.
Migael die Heilige aartsengel het na Profeet Elisheva gekom met twee ander
engele, oor haar bed gestaan haar wakker gemaak—en Aartsengel Gabriel het vir
haar ‘n boodskap gegee van YAHUSHUA. Hallelu YAH!
Sy was in ‘n baie hewige stryd vir drie lange dae, alhoewel dit eintlik weke
tevore begin het. Sy was genooi as ‘n gas na ‘n radioprogram (sy was op 3 ander
radioprogramme in totaal so ver) maar hierdie keer het dit uitgedraai om
sataniese bewegings te wees wat probeer infiltreer en YAH het hulle geforseer om
te sien dat AL hulle planne en vloeke boemerang!
In die Lente van 2005, het bedienaar vennote oor die wêreld bly skryf vir
Profeet Elisheva dat hulle ook onder uiterste geestelike oorlogvoering was —maar
wat die duiwel bedoel het vir boosheid, het YAHUSHUA omgedraai vir goed en SY
Heerlikheid! Daardie is wat gebeur wanneer die duiwel kom om te steel, dood te
maak en vernietig—wanneer ons vir YAHUSHUA dien, gee HY eerder vir ons lewe in
oorvloed!
Min het Elisheva geweet op daardie tydstip dat hierdie die geveg was vir die
geboorte van “YAHUSHUA'S demon Stompers," al daardie tyd, het Migael sy weg
geveg deur die Hemele. Elisheva, uitgeput na die ernstigste aanval wat sy nog
beleef het, het skielik, Heilige engele gesien staan langs haar in haar
slaapkamer!
Natuurlik, nou weet ons almal hierdie geveg was die geboortepyne van ‘n nuwe tak
van die Bediening op 24ste Mei 2005, "YAHUSHUA'S demon Stompers"! En ook vir die
geprofeteerde 500,000 om na vore te kom en te staan op die muur op ‘n groter
manier! (Want in 1997 het Profeet Elisheva een na die ander, herhaalde droom
gehad waar YAH haar vertel het, "Vergader die Troepe op die Muur," en sy het
hulle almal gesien geklee in wit van oor die wêreld, die getal is 500,000. Die
HEILIGE GEES sou hulle vergader saam met hierdie Bediening.
Soos ons een word in die Salwing, saam uitroep in oorwinning, sal dit wees asof
die mure van Jerigo weer besig is om neer te val—en soos Dawid wat weereens vir
Goliat doodmaak!
Jare later, het YAH ook vir haar vertel, "Hierdie is die vennote wat staan saam
met hierdie Bediening om te help bereik alles wat dit bepaal was om te doen,"
bedoelende nie net finansiële vennote nie, maar daardie helpers wat glo en saam
staan met die Bediening 100% wat help, hoe YAH egter lei, om die goeie nuus te
neem van YAHUSHUA HA MASHIACH en die Profesieë na die vier hoeke van hierdie
aarde! En dit het alreeds begin—met "YAHUSHUA'S demon Stompers"!)
Elisheva was wakker gemaak deur drie Heilige engele. Migael se baie groot vlerk
wat hang oor die bed, sy het uitgestrek om dit aan te raak soos ‘n kind,
verwonderd oor die sagtheid, en prag, glinsterende ingebedde iriserende kleure
alhoewel sy geen juwele direk gesien het nie.
Op daardie einste oomblik, het sy onmiddellik gevoel die stryd en geboortepyne
eindig. Die drie dae van onophoudelike oorlogvoering het gelig soos sy sy fyn
juweelde vlerk aangeraak het en ‘n nuwe geestelike gawe van gesondmaking ontvang
het in sy vlerk vir al die Bruid.
Loof YAHUSHUA HA MASHIACH! Ons MESSIAS, HERE, GOD & REDDER! Al die engele was so
opgewonde!
Toe het Aartsengel Gabriel gepraat, aan Elisheva gelees van ‘n boekrol af, die
name gelys van die intersessor gebed vegters en die naam van die groep,
"YAHUSHUA'S demon Stompers," haar vertel YAHUSHUA wou hê sy moes geboorte gee
aan hierdie nuwe tak van die Bediening wie sou wees die "Heilige gebed vegters
soos geen ander nie!"
Hy het ook vir haar vertel, "Almal in die Hemel juig en berei voor vir die Bruid
van YAHUSHUA!" en dat die volgende keer wat hy na haar toe sou kom, sou wees as
deel van die aankondiging van YAHUSHUA Se terugkoms vir SY Bruid (1 Tes 4:16).
Later moes almal, insluitende die vyande, haar stem hoor dat sy lewendig was en
floreer—elke vloek omgekeer— YAH te loof met haar hele hart, verstand, liggaam,
siel en gees, met haar hele lewe en perfekte gesondheid! Hulle moes na haar
luister getuig vir YAHUSHUA HA MASHIACH Se heerlikheid dat sy letterlik die
vlerke aangeraak het van ‘n engel en hoe hierdie Heilige engele ‘n spesiale
boodskap afgelewer het wat sy selfs sou deel op die radioprogram voorheen
genoem.
Al daardie vyande het hulle tande gekners in woede terwyl hulle nooit regtig
beplan het om Profeet Elisheva op die lug te hê aangesien hulle haar wou dood
hê, maar natuurlik was sy MEER GESALF AS OOIT. Hulle moes luister, meer as een
keer, na haar getuienis van die oorwinning wat YAH ons pas toegestaan het terwyl
hulle voorgegee het om die masker te dra van Christen —maar selfs dit, alleenlik
vir so lank as wat YAH dit toegelaat het voordat die maskers afgeruk was!
Die reaksie was so oorweldigend!
Soos die versoek vir gebed uitgegaan het, het Elisheva al die gebede en liefde
gevoel soos mense op hulle knieë gegaan het en begin het om in te tree vir haar
en die mede bedienaars.
Die YDS, "YAHUSHUA'S demon Stompers" was aangekondig vir Elisheva 24 Mei 2005,
en aangekondig aanlyn vir die wêreld die volgende dag, 25ste Mei toe YAHUSHUA
met haar gepraat het.
"Hierdies is MY spesiale elite magte wat sal terugneem wat satan gesteel het
want in die NAAM & BLOED VAN YAHUSHUA HA MASHIACH, het jy die outoriteit om
daardie demone te trap! Julle gaan vir MY groot heerlikheid bring deur vir die
vyand te wys en die lui, terug-glyende, louwarm Kerk net wat MY mense kan doen
wanneer hulle voor MY wandel as gehoorsame, volwasse vegters wat MY liefhet, wat
mekaar liefhet, en wie MY wil sal doen—maak nie saak wat dit kos nie" en ook,
"Julle gaan die vyand sien op ‘n manier wat julle nog nooit voorheen gesien het
nie —nie langer te wonder aan watter kant iemand is nie."
YAHUSHUA gee groter gawes van onderskeiding en oorwinning. "Die gety sal draai
as jy dit in die hande kan kry en dit glo en dit ontvang… Waar siekte was, daar
is gesondheid, waar verdrukking, sal daar bevryding wees, waar armoede"—glo
my—"jy sal nie langer gebrek hê nie" vir die Bruid van YAHUSHUA en vir al
daardies wat Heilig wandel!
Die Internet moes luister na alles destyds, die openbaringe wat YAHUSHUA gegee
het aan Elisheva vir die YDS en die 500,000 gedurende dieselfde seisoen van die
aftel van die omer van Shavu'ot/Pentecost 2005, terwyl sy gepreek en geprofeteer
het onder die Salwing teen die duiwel en sy diensknegte wie toevallig van
daardie radioprogram was!
Nog ‘n Woord wat sy ontvang het op die tydstip was dat die YDS ook is soos ‘n
magtige Gideon se weermag. Soos dit geskryf is in Rigters hoofstuk 7, YAHUVEH
het die troepe uitgedun van 10,000 tot ‘n skamele 300.
YAH het haar vertel dat die YDS getoets sou word en diegene wat oorbly, is
YAHUSHUA Se Bruid. Daar sou geen Jonasse, Judasse of Vashtis in staat wees om te
bly in die YDS, en baie kere het YAHUSHUA gesê, "Daar’s geen trots in die Bruid
nie."
Nog ‘n Woord wat sy ontvang het lank gelede, gespreek in ‘n Profesie voordat sy
selfs op die Internet was, was dat Judasse sal kom en probeer om by die
Bediening aan te sluit maar wanneer hulle doen sal hulle die noodlot hê van ‘n
Judas.
Daar is BAIE YDS oor die wêreld, sommige waarvan ons nie eers hulle name ken
nie, maar YAH doen, en hulle word ook getoets om te sien wie is getrou om te
BLY, wie waardig geag sal word as YAHUSHUA Se Bruid. Maar onthou voordat ons
gekom het na die aarde toe het ons die roeping gekies waarin ons sou loop,
watter prys ons gewillig is om te betaal.
En YAHUSHUA het die HOOGSTE PRYS betaal net sodat ons by HOM kon wees en
terugkeer na ons ABBA YAHUVEH en die Hemel toe.
Dis ‘n eer net om die BruilofsMaal van die LAM by te woon want die Bybel
sê,"Geseënd is hulle wat uitgenooi is na die BruilofsMaal van die LAM […]
hierdie is die ware Woorde van GOD" (Op 19:9). En dit is vir al diegene wie
YAHUSHUA SE GESKENK VAN REDDING aanvaar het by Golgota se Kruis.
Ons het mense oral oor die wêreld wat bymekaar kom en die hordes van bose beveg
wat probeer om hierdie Bediening te vernietig. Ons ontvang eposse waar mense
hierdie Bediening bedek in gebed en selfs al word hulle nie amptelik geken as ‘n
"YDS," nie is hulle deel van ons Heilige bedekking en ons is lief vir en
waardeer hulle gebede so baie.
Geliefdes, ons wag nie langer meer vir geestelike aanval voordat, met YAHUSHUA
wat lei, op verdediging gaan nie. Soos Profeet Elisheva gesê het, in die geestes
realm, met die YDS, gaan ons nou aanstoot gee—en nie verdedig dat die vyand se
berge sal staan nie! Hoe?
Wat sê die Woord? Ons moet voortdurend in gebed wees (1 Tes 5:16-18)!
Moenie wag vir ‘n noodgeval om te gebeur voor in gebed gaan nie. Elke keer as jy
daaroor dink, bid vir die veiligheid en welstand van "YAHUSHUA'S demon Stompers"
en al die Heilige intersessors. Bind die mag van die vyand met die outoriteit
aan jou gegee in Lukas 10:19 en dank ABBA YAH vir volkome oorwinning oor alles
wat die vyand selfs dink of na ons toe gooi!
Hierdie is die beste verdediging! Die duiwel doen net sy werk, maar met YAHUSHUA
het ons die oorwinning, deur SY NAAM & SY BLOED, deur te wandel in Heiligheid!
In YAHUSHUA SE NAAM, is ons vegters, nie swakkelinge nie!